Nkonkoni Fishing Camp

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Donna N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Amazing stay. Such an amazing stay. The chalets are so nice and private and furnished with everything you need and clean. The bonus is the private boma for each chalet; after a lekker day of fishing, sitting around a fire is the best way to end the day. Thank you to Lee and Meghan for the awesome hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lee
Nkonkoni Fishing Camp
Thank you so much, we are glad you enjoyed your stay with us.

Helene V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Goed! Sal graag weer kom! Baie lekker - kombuis goed toegerus. Alles nodig in plek. Baie goed toegerus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthinus J C R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Rustige natuurskoon, skoon en vriendelike diens. Baie vriendelike ontvangs en diens. Sal beslis weer gaan en enige iemand aanbeveel. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santie F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Awesome place. Amazing place for tiger fishing. Such an experience. Tent house nice and clean. Will definitely arrange another trip again. Thank you so much for your hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ramona K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Tentekamp ongelooflik nice. Mooi skoon en gemaklik. Awesome buite stort. Fantastiese plekkie vir natuurliefhebbers. Gemaklik, skoon, vriendelike ontvangs. Bosgeluide en dieregeluide gedurende die nag was amazing. Sal beslis weer 'n booking maak. Lekker tiervis gevang deur die dag, en lekker gebraai in die aand. Alles is fabulous.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lee
Nkonkoni Fishing Camp
Baie dankie Ramona, ons is bly om te hoor dat julle dit so geniet het. Ons sien uit om julle weer te sien.

James G
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Gerieflik en goed geprys. 'n Wonderlike stop na 'n wegbreek in Ponta de Ouru. Lee het vir ons gereël vir vuurmaakhout op aankoms. Die tent en kombuis is goed toegerus en die binne/buite opset is heerlik. Enigste ding is die messe was so stomp ek kon nie eers 'n brood sny nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lee
Nkonkoni Fishing Camp
Thanks for your great review, James. Thanks for bringing the knives to our attention. We will see to them immediately.

Terrence H
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Perfect. Suited my wish. I thoroughly enjoyed it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lee
Nkonkoni Fishing Camp
Thank you, Terence. Glad you enjoyed your stay with us.

Nelia O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Fantastiese wegbreek! Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer gaan. Het die naweek verskriklik geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lee
Nkonkoni Fishing Camp
Baie dankie, ons is bly julle het dit so geniet. Ons sien uit om julle weer te sien.

Jaco D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Geld werdakkommodasie. Baie aangenaam en mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jaco E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2025

Can't wait to get back there. Excellent. Very clean and peaceful. Exactly what you need to "get away from it all."

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lee
Nkonkoni Fishing Camp
Thanks Jaco, we look forward to hosting you again soon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pongola Game Reserve, Jozini Dam, Mkuze, 3969, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8d6fc6c82edaa5bac4b80544da670872de62b1cacfc01eb938c02ead2aa5b8bcecff58fb701ec71fd4f2b017d05e08afb4f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 65 5 1 5 Pongola Game Reserve Jozini Dam 3969 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.539003407276 31.98094367981

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang