+32

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 71 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Jenny B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

A very beautiful place to stay. Highly recommended. We were pleasantly surprised when we arrived. What a stunning and lovely place. Will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Baie genotvol. Sal nie spyt wees nie. Dankie vir die skoon en mooi en beautiful view. Alles is perfect.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anelisa
No. 4 Duke Street
Thanks for the great review!

Laurette V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Awesome. Awesome plek. Skoon, netjies en baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caitlin J
Kort verblyf
4.6
Jan 2026

Aangenaam, gasvry, ideale geriewe. Was baie aangenaam gewees en gasvry!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Yolandé N
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2026

Pragtige verblyf, maar kommunikasie het teleurgestel. Die kamer was baie netjies, gerieflik en presies soos geadverteer. Ongelukkig het die kommunikasie rondom inklok ons ervaring bederf. Die bevestiging vanaf die webtuiste het aangedui dat inklok tussen 16:00 en 19:00 is, maar die gasvrou het daarop aangedring dat ons teen 17:30 moes arriveer. Dit het veroorsaak dat ons ons reisplanne op kort kennisgewing moes verander, wat jammer was ná agt dae se ontspanne reis. Toe ons die volgende dag op die afgespreekte tyd arriveer, moes ons weer wag nadat boodskappe en oproepe aanvanklik onbeantwoord gebly het. Die verblyf self was uitstekend, maar die kommunikasie rondom aankoms en vertrek kan beslis verbeter. Verder het ek 'n WhatsApp-boodskap om 01:52 die volgende oggend ontvang om te vra of ons gelukkig was met die verblyf. Dit het my wakker gemaak en het onvanpas gevoel terwyl ons nog oorgeslaap het en uitklok eers om 10:00 was.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rize B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Pragtige uitsig en lekker kuier area. Pragtige uitsig, veiligheidshekke, lekker braai geriewe. Groot kombuis vir kook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anelisa
No. 4 Duke Street
Dankie vir die great review, Rize.

Vusikhaya M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

I had the best experience. It was one of the best experiences. It was totally worth it and I would definitely recommend it to someone else.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Soekie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Ongelooflik lekker. Beste plek ooit. Vreeslik lekker gekuier. So rustig. Sal beslis weer daar wil bly. So ruim en goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Awesome host, clean flat with all the essentials. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Britney E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Lekker. Dit was die beste wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anelisa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 71

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R636
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R636
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R636
per nag (plek vir 2)
Bespreek

4 Duke Street, Linkside, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA038136449339f84a1b69d8c8f43810cdca8e4eb8b242b88ff6e7f5b4054ce37ac3085c58645424ec912a4ff3c32063a1767d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R636 per nag (plek vir 2) 71 5 1 5 4 Duke Street Linkside 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -34.185787895743 22.138983191996
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang