LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by No. 4 Duke Street | LekkeSlaap
+48

No. 4 Duke Street

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duke-straat 4, Linkside, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R325 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

No. 4 Duke Street is in Mosselbaai met 'n uitsig oor die baai in die verte. Die eenhede is op dieselfde perseel as die hoofhuis, 'n erfenisgebou in 'n Victoriaanse styl, maar het sy eie ingang.

Verblyf word gebied in 4 woonstelle en 1 permanente tent. Elke ateljee het slaapplek vir 2 volwassenes en is individueel versier. Die ateljees het elk 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer, 'n kombuis met selfsorggeriewe en WiFi. Woonstel 3 en Woonstel 4 het ekstra kampbeddens wat vir kinders geskik is. Daar is parkeerplek op die perseel.

Daar is ook 'n permatent op 'n dek in die tuin, omring deur melkhout bome en 'n braai-area. Die tent het 'n dubbelbedmatras op grasrietmatjies en gaste het toegang tot die gemeenskaplike badkamer en kombuisgeriewe in die hoofhuis, sowel as die braai-area.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 36 resensies vir No. 4 Duke Street
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Duke-straat 4, Linkside, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink No. 4 Duke Street het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R325
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R325
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duke-straat 4, Linkside, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA038136449339f84a1b69d8c8f43810cdca8e4eb8b242b88ff6e7f5b4054ce37ac3085c58645424ec912a4ff3c32063a1767d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R325  per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 4 Duke Street Linkside 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.185812302285 22.139001967459
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!