+32

No. 4 Duke Street

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Duke Street, Linkside, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R840 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

No. 4 Duke Street is in Mosselbaai met 'n uitsig oor die baai in die verte. Die eenhede is op dieselfde perseel as die hoofhuis, 'n erfenisgebou in 'n Victoriaanse styl, maar het sy eie ingang.

Verblyf word gebied in 4 woonstelle en 1 permanent. Elke ateljee het slaapplek vir 2 volwassenes en is individueel versier. Die ateljees het elk 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer, 'n kombuis met selfsorggeriewe en vinnige WiFi.

Woonstel 3 is die grootste woonstel en het 'n stoep met 'n see-uitsig. Dit bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die leefarea het 1 kampbed en 'n kombuis.

Gratis WiFi en ononderbroke kragtoevoer is beskikbaar.

Daar is ook 'n permatent op die dek in die braai-area in die tuin, en is omring deur melkhout bome en 'n braai-area. Die tent het 'n dubbelbedmatras op grasrietmatjies en gaste het toegang tot die gemeenskaplike badkamer en kombuisgeriewe in die hoofhuis.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Rize B
Saam met vriende
5.0
Pragtige uitsig en lekker kuier area. Pragtige uitsig, veiligheidshekke, lekker braai geriewe. Groot kombuis vir kook.
Nov 2025
Zanempilo M
Saam met vriende
5.0
I had the best experience. It was one of the best experiences. It was totally worth it and I would definitely recommend it to someone e...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Soekie C
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflik lekker. Beste plek ooit. Vreeslik lekker gekuier. So rustig. Sal beslis weer daar wil bly. So ruim en goed ingerig.
Okt 2025
Hester M
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome host, clean flat with all the essentials. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Britney E
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker. Dit was die beste wegbreek.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anelisa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 4 Duke Street, Linkside, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink No. 4 Duke Street het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 840
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 840
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 840
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Duke Street, Linkside, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA038136449339f84a1b69d8c8f43810cdca8e4eb8b242b88ff6e7f5b4054ce37ac3085c58645424ec912a4ff3c32063a1767d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R840 per nag (plek vir 2) 66 5 1 5 4 Duke Street Linkside 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -34.185787895743 22.138983191996

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang