Ocean View

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 82 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Elmarie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Rustige kuiertjie met branders wat ons soggens groet. Heerlik. Ons het baie lekker gebly en sal dit weer doen. Dankie vir Riana vir haar omgee en opvolg. Hierdie plekkie by die see kan ek aanbeveel. Mooi loop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esther R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Die woonstel het 'n pragtige see-uitsig. Die woonstel is volledig toegerus. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brendin W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Uitmuntende verblyf. Beste verblyf om te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charity A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie lekker en rustig gewees. Definitief lekker gebly. Plekkie is lekker met genoeg ruimte. See uitsig is pragtig. Goeie diens ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Machiel P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Ons het heerlik gebly. Ons het heerlik gerus. Sal dit weer besoek en aanbeveel vir vriende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ashley W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Ons was op pad terug vanaf blomme toer en wou bietjie Weskus ook verken. Baie lekker gebly in mooi omgewing en ten volle toegeruste woonstel. Ons was vriendelik ontvang en gasvrou was ten alle tye beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie lekker gebly. Groot eenheid. By die see. Dit was fantasties. Ons het die week werklik geniet. Riana is 'n wonderlike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elna K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Asemrowend. Asemrowende uitsig, puik wooneenheid, lieflike vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Excellent. Excellent! Will stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ester C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Sien uitsig, feitlik reg op strand, baie spasie in die huis, naby aan alles. Ek en my man het die 4 dae by Ocean View baie geniet. Lambertsbaai is 'n stil vissersdorpie, so as jy wil rus en die see geniet, kom gerus na Ocean View. Dit is letterlik op die see, daar is net 'n pad tussen die huis en die strand. My man het sommer oor die pad gestap met sy visstok en vis gevang van die rotse af. Ons het na die restaurant toe gestap, want dit is so naby. Die eienaars bly bo, maar hulle pla jou nooit en jy hoor hulle ook nie. Dierbare mense. Sy het tot vir ons beskuit uitgesit. Sout van die aarde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Riana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 82

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 64 Strand Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0125940ee9bf8ff7e62ef4bfcd2448511976e7a991ac8e39f9b29b2ca44c7599f074938f2b287ec1f5cfc1acc1da0c674874?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 82 5 1 5 64 Strand Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.0976607 18.3034036
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang