4 gaste
1 slaapkamer
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 64 Strand Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Ocean View is 'n rolstoelvriendelike selfsorgwoonstel met 'n sonkragstelsel om beurtkrag in Lambertsbaai te verlig, wat besoekers 'n lieflike see-uitsig bied.
Ideaal vir 'n gesin van 4, die grondvloerwoonstel het 'n eenslaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n instapstort. Daar is 2 enkelbeddens in die leefarea vir kinders. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet of hulle kan ontspan in die sitkamer, wat 'n TV met sekere DStv-kanale bevat. Onbeperkte WiFi is beskikbaar.
Die woonstel het 'n toesluitmotorhuis. Parkering word voorsien.
Lambertsbaai bied verskeie heerlike restaurante, sowel as 'n verskeidenheid aktiwiteite en besienswaardighede, wat wissel van vierwielmotorfietsry, sandplankry, mikroligte vlugte, sowel as Bird Island en Sir Lambert Wine en Bird Island.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Riana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 82
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 64 Strand Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
- Gaste dink Ocean View het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
64 Strand Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang