+77
  • Slaapplek vir 115 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Louis Fourie Road, Voorbaai, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Die Oceans Hotel in Mosselbaai bied 'n verskeidenheid bekoorlike verblyf-opsies. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf vir 'n vakansie- of sakewegbreek naby verskeie doendinge en besienswaardighede op die Tuinroete.

Daar is dubbelkamers, kamers met 2 enkelbeddens, selfsorg-kothuise, -eenhede en -villas of 'n sakpaskamer, elkeen met slaapplek vir 2 tot 6 mense. Elke eenheid is volledig toegerus en het 'n enkelbed, dubbelbed of 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n privaat badkamer met 'n bad of stort en geriewe soos 'n yskassie, kluis, koffie- en teemaakgeriewe en meer.

Die hotel het 'n kroeg, groot swembad en 'n lapa met braaigeriewe. Die Oceans Hotel bied ook uitstekende konferensiegeriewe vir sakereisigers. Geriewe op die perseel sluit gratis WiFi, veilige parkeerplek en wasgoedgeriewe in.

Oceans Hotel is naby wildparke, gholfbane, restaurante, gesondheidspa's, die Tuinroete Casino, die Langeberg Winkelsentrum en Diaz-strand is nabygeleë. George se lughawe is omtrent 25 minute van Mosselbaai af.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
24-uur-ontvangs
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 190 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.1
Veiligheid
4.2
Gaste se hoogtepunte
Carien V
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker, gemaklik geleë. Baie lekker! Staff is baie vriendelik en behulpsaam!
Mrt 2026
Elize W
Gesin met klein kinders
5.0
Very pleasant. It was very good, we had everything we needed to make our stay comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Riekie K
Saam met lewensmaat
5.0
Worth a visit! We enjoyed the stay, but the shower was a problem. Other than that, it was very pleasant!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Johan E
4.2
Excellent service and good for 1/2 night stays. Very friendly and helpful restaurant staff! Management immediately addressed pool table...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Hendrik S
Saam met lewensmaat
3.6
Daar was 'n voël nes in die stort se seepbakkie en die toilet spoel baie swak. Ja. Die verblyf was aangenaam.
Mrt 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Tia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 190

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Louis Fourie Road, Voorbaai, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oceans Hotel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 280
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 280
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 280
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Louis Fourie Road, Voorbaai, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 115 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDliNDAxZjIyLWE3ZDEtNDZiYS05NjJjLTkwNTRlMDZjMWM1Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 280 per nag (plek vir 2) 190 5 1 5 Louis Fourie Road Voorbaai 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.164490285163 22.10884809494
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang