+18
Selfsorg in Bloubergstrand

Oceanview Blouberg Beachfront Apartment

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Marisca J
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Wonderlik. Baie oulike gasheer, was altyd vriendelik en bereid om te help. Was 'n bitter lekker vakansie. Plek is mooi en netjies en op die perfekte plek geleë, en veiligheid is tops.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucrecia S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2020

Had an awesome time! Stunning place. Great place to have a weekend away!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Angelique
Oceanview Blouberg Beachfront Apartment
Thanks so much! Glad you enjoyed your breakaway!

Engela S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2020

Fantastiese uitsig, skoon, gemaklik, naby alles. Lieflike, vriendelike, ruim plekkie, fantastiese gasvrou, alles was goed, tot die beste weer gehad, sal weer kom, net langer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lee-ann D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2019

Fantastiese naweek! Ons het 'n baie lekker naweek gehad in Bloubergstrand. Angelique is baie vriendelik en behulpsaam. Die woonstel was baie netjies en skoon en daar was alles wat jy nodig sou hê. Die area is veilig en baie stil. Perfek vir 'n lekker, rustige naweek weg. Definitief waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Angelique
Oceanview Blouberg Beachfront Apartment
Dankie Lee-ann, vir die mooi resensie. Ek hoop om julle weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Angelique Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 880
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 880
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 880
per nag (plek vir 4)
Bespreek

11 Coral Road, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe9c0f61ba0b71c8ac0008ea8ee5e2a9f8c6b2e6248cefedfe437ca1b534b78846cd1016add0d64b5377bc46fbfc09a693b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 880 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 11 Coral Road Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.818437393639 18.475293787729
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang