Pick your preferred language

English

Afrikaans

+20
Lodge in Olive Hill

Olive Hill Country Lodge

  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 45 Bergh Street, Off Tielman Roos Street, Olive Hill, Bloemfontein, 9313, Vrystaat Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Die klassieke Olive Hill Country Lodge bring luukse akkommodasie in die Bloemfontein-omgewing. Dit is net 3 kilometer noord van Bloemfontein na aan die Bram Fischer Internasionale Lughawe en kan maklik bereik word van die N1 af.

Olive Hill Country Lodge het 6 en suite-slaapkamers wat geskakel word met 'n lieflike, ruim veranda waar gaste kan ontspan in die Vrystaat-sonnetjie en die ononderbroke uitsig oor die tipiese Vrystaatse platteland. Snags kan gaste die onbesoedelde Vrystaatse sterrehemel dophou. Elke slaapkamer is gemeubileer met 'n klein kombuisie wat volledig toegerus is vir selfsorg.

Olive Hill Country Lodge is ideaal vir gesinne, maar met sy intieme eetarea is dit ook ideaal vir kleiner groepe, konferensies en kombuistees. Die stoep is 'n gunsteling onder gaste wat die uitsig en voëllewe wil dophou en die tuin is 'n pragtige agtergrond vir verskeie bruidspaartjies se troufoto's.

Die gastehuis is ook die ideale intieme en luukse bestemming vir amperbruidjies, hul bruidsmeisies en hul naaste familielede terwyl hulle voorberei vir die troue.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 147 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Gerrit J
Saam met vriende
5.0
Lekker om by so 'n mooi en omgee gastehuis in te boek! Baie lekker oorgeslaap en tuis gevoel. Dankie vir die mooi en deurdagte omgewing wat geskep is.
Des 2025
Debbie B
Saam met vriende
5.0
Baie skoon en rustig! Wonderlik na 'n lang pad. Baie lekker gebly, baie dankie, en die ontbyt happie was net wat ons nodig gehad het.
Des 2025
Magda V
Gesin met tieners
5.0
The beds were very comfortable and we had a good night's rest. It was a beautiful guest house, with all the amenities you could wish fo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Vairamuthu K
Gesin met klein kinders
5.0
Pleasant green setting, solid facilities and felt relaxed. Pleasant green setting, friendly host, big kitchen for proper breakfast, and...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Christien S
Gesin met klein kinders
5.0
Netjies en skoon. Fantastiese ligging met baie mooi, skoon kamers. Wonderlike tuin en baie voëls.
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Derik Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 147

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 45 Bergh Street, Off Tielman Roos Street, Olive Hill, Bloemfontein, 9313, Vrystaat
  • Gaste dink Olive Hill Country Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

45 Bergh Street, Off Tielman Roos Street, Olive Hill, Bloemfontein, 9313, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZkZjgyYmEyLTU2MTUtNDFkNC1hZGRiLTgyNGY0OWM0Yzg3NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 147 5 1 5 45 Bergh Street, Off Tielman Roos Street Olive Hill 9313 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.061736166017 26.285218709768

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang