Olive Hill Country Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Die klassieke Olive Hill Country Lodge bring luukse akkommodasie in die Bloemfontein-omgewing. Dit is net 3 kilometer noord van Bloemfontein na aan die Bram Fischer Internasionale Lughawe en kan maklik bereik word van die N1 af.

Olive Hill Country Lodge het 6 en suite-slaapkamers wat geskakel word met 'n lieflike, ruim veranda waar gaste kan ontspan in die Vrystaat-sonnetjie en die ononderbroke uitsig oor die tipiese Vrystaatse platteland. Snags kan gaste die onbesoedelde Vrystaatse sterrehemel dophou. Elke slaapkamer is gemeubileer met 'n klein kombuisie wat volledig toegerus is vir selfsorg.

Olive Hill Country Lodge is ideaal vir gesinne, maar met sy intieme eetarea is dit ook ideaal vir kleiner groepe, konferensies en kombuistees. Die stoep is 'n gunsteling onder gaste wat die uitsig en voëllewe wil dophou en die tuin is 'n pragtige agtergrond vir verskeie bruidspaartjies se troufoto's.

Die gastehuis is ook die ideale intieme en luukse bestemming vir amperbruidjies, hul bruidsmeisies en hul naaste familielede terwyl hulle voorberei vir die troue.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Reisigerstjeks
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Olive Hill Country Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za