Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Olive Hill

5 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Olive Hill van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Olive Hill besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Olive Hill.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Olive Hill akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Olive Hill Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Olive Hill Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Lodge in Olive Hill

Die klassieke Olive Hill Country Lodge bring luukse akkommodasie in die Bloemfontein-omgewing. Dit is net 3 kilometer noord van Bloemfontein na aan die Bram Fischer Internasionale Lughawe en kan maklik bereik word v...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Olive Hill

Voorkeurvennoot
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Lodge in Bloemfontein, Vrystaat

Thorn Tree Lodge is in die plattelandse Olive Hill, net 'n entjie buite Bloemfontein geleë en is die ideale oornagverblyf wanneer jy tussen groot stede reis. Dit is in 'n rustieke omgewing geleë en albei grasdak-e...

Vanaf
R940
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bloemfontein, Vrystaat

Mont d'Or Monte Bello Estate is 8 km vanaf Bloemfontein en is op 'n ou geskiedkundige plaas met reuse, ou bloekombome en parkagtige tuine. Die natuurlike skoonheid en die ligging naby Bloemfontein maak Mont d'Or Mon...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R752
per nag, vir 2 mense
Hotel in Bloemfontein, Vrystaat

Road Lodge Bloemfontein Airport is ingestel op wat gaste wil hê: 'n gerieflike plek om te rus en uit te vars na 'n lang vlug of rit. Die hotel is 'n bekostigbare opsie vir sake- en ontspanningsreisigers en bied mak...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR420
R336
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Noordhoek, Bloemfontein

A and R Guesthouse is in Bloemfontein geleë - 'n stad met 'n hele rits historiese, kulturele en natuurlike besienswaardighede wat dit die ideale vakansiebestemming maak. Die instansie is ideaal geleë naby die N1 e...

Vanaf
R350
per nag (plek vir 1)
Gastehuis in Noordhoek, Bloemfontein

Wamelia Guesthouse bied gerieflike verblyf in ’n stil straat in die woonbuurt Noordhoek in Bloemfontein. Die gastehuis is 9 km vanaf Bram Fischer Internasionale Lughawe en naby verskeie geriewe in die area. Gerie...

Vanaf
R380
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bayswater, Bloemfontein

Sleeping@Batavier6 is in 'n stil woonbuurt aan die noordelike kant van Bloemfontein geleë. Dis die ideale oornagplek vir gaste wat die area besoek of op pad is na een van die ander provinsies in Suid-Afrika. Die g...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bayswater, Bloemfontein

8a on Gladstone bied gerieflike verblyf in Bloemfontein. Die dorp het verskeie historiese, kulturele en natuurlike besienswaardighede wat dit die ideale vakansiebestemming maak. Dié eenslaapkamer-eenheid bied slaa...

Vanaf
R1 190
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bloemfontein, Vrystaat

@ The Villa is 'n luukse gastehuis wat in Bloemfontein, Vrystaat geleë is en gehalteverblyf aan sakereisigers en vakansiegangers bied. Die omgewing en parkeerplek is veilig en gaste kan met 'n geruste hart kom kuie...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bayswater, Heliconhoogte

On Hill Lodge bied verblyf in Bloemfontein en is ongeveer 12,5 km vanaf Bram Fisher Internasionale Lughawe. Dié verblyf beskik oor 11 individueel versierde kamers. Elke kamer het 'n dubbelbed of 'n koningingroot...

Vanaf
R760
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bayswater, Heliconhoogte

St. Anna Guest House is in Bloemfontein in die Vrystaat geleë. Dié gastehuis bestaan uit 1 gesinskamer, 1 enkelbed-kamer en 6 koningin-kamers. Die gesinseenheid het 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-bad...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Bayswater, Bloemfontein

Urban Bliss Studio is in Bayswater, Bloemfontein en bied gehalteverblyf aan 'n sakereisiger, familiebesoekers of oornaggaste. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die dubbelverd...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Lodge in Bloemfontein, Vrystaat

Rhino Creek Estate is in 'n rustige, stil area 18 km buite Bloemfontein geleë. Dit is aan 'n rivieroewer en word omring deur plase. Hier kan gaste werklik hul skoene uitskop en ontspan. Die eenhede is ruim en spo...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Bloemfontein, Heliconhoogte

Gabbys Cottage is 'n lieflike, romantiese selfsorgwoonstel in Helicon Heights in Bloemfontein. Die woonstel is stapafstand van Northridge Mall af wat talle restaurante, klerewinkels, 'n Virgin Active en 'n Epic-film...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bayswater, Bloemfontein

Gouveia Guesthouse is in die noordelike voorstede van Bloemfontein en is slegs 5 km vanaf die N1. Die gastehuis beskik oor 2 eenhede en het slaapplek vir 6 gaste. Die eenhede het elkeen 1 slaapkamers en 1 badkamer....

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Welkom by die Olive Hill akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Bloemfontein blad indien jy na meer Bloemfontein akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za