+13
Selfsorg in Williston

Oliveira Self-catering Apartment

6 gaste

2 slaapkamers

4 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1 New Street, Williston, 8920, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Oliveira Self-catering Apartment is in die klein dorp Williston in die Nood-Kaap geleë. Dié eenheid lê op die R63 op pad na die Weskus en Kaapstad.

Die eenheid het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Daar is 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en lugversorging en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens met 'n dakwaaier. Daar is 2 enkelslaapbanke wat ideaal is vir 2 kinders in die leefarea. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n sonkragsisteem sodat gaste tydens beurtkrag steeds die ligte, WiFi en dakwaaiers kan gebruik.

Die kombuis is ten volle vir selfsorg toegerus en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die eetarea het genoeg sitplek en die sitarea het 'n platskerm-TV teen die muur.

Buite is daar 'n lieflike braai-area waar gaste onder die sterbelaaide hemelruim kan kuier. Parkeerplek word op die perseel voorsien.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 178 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Simone S
Gesin met klein kinders
5.0
Baie oulike plek. Dit was ongelooflik.
Mrt 2026
Matthew C
Gesin met tieners
5.0
Clean, tidy and convenient. A great stay over in Williston. Spacious and kitted out perfectly for an overnight stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026
Mariette D
Saam met lewensmaat
5.0
Hierdie was die mooiste Karoo slaap vir ons. Hierdie was die mooiste Karoo slaap vir ons. Baie netjies, skoon, veilig. Gasvrou was puik!
Mrt 2026
Lisinda H
Gesin met tieners
5.0
Ons het baie lekker gebly. Baie netjiese plek, ons het lekker gebly. Daar was net baie muskiete; muskietnette op die beddens sal baie handig wees om d...
Sien meer
Jan 2026
Jaco C
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie oornag stop. Baie mooi en netjiese verblyf op ons roete.
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sarah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 178

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 1 New Street, Williston, 8920, Noord-Kaap
  • Gaste dink Oliveira Self-catering Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

1 New Street, Williston, 8920, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6060b1e85e53a38e73efa9c11a23335e2b761e1965cab4a95a84eddc80ffcc4d9ab144b53b03e63feae29c4e149d88e5fd28?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 178 5 1 5 1 New Street Williston 8920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -31.33677109148 20.914437953815
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang