LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Oliveira Self-catering Apartment | LekkeSlaap
+12

Oliveira Self-catering Apartment

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Newstraat 1, Williston, 8920, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (vir 5 persone)

Beskrywing

Oliveira Self-catering Apartment is in die klein dorp Williston in die Nood-Kaap geleë. Dié eenheid lê op die R63 op pad na die Weskus en Kaapstad.

Die eenheid het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Daar is 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en lugversorging en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 enkelslaapbanke wat ideaal is vir 2 kinders in die leefarea. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is ten volle vir selfsorg toegerus en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die eetarea het genoeg sitplek en die sitarea het 'n platskerm-TV teen die muur.

Buite is daar 'n lieflike braai-area waar gaste onder die sterbelaaide hemelruim kan kuier. Parkeerplek word op die perseel voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by Oliveira Self-catering Apartment sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 28 resensies vir Oliveira Self-catering Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Newstraat 1, Williston, 8920, Noord-Kaap
  • Gaste dink Oliveira Self-catering Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
per nag (vir 5 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 5 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Newstraat 1, Williston, 8920, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6060b1e85e53a38e73efa9c11a23335e2b761e1965cab4a95a84eddc80ffcc4d9ab144b53b03e63feae29c4e149d88e5fd28?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300  per nag (vir 5 persone) 28 5 1 5 1 New Street Williston 8920 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.336777964307 20.914639119491
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!