+13
Selfsorg in Williston

Oliveira Self-catering Apartment

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 183 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Herman V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Plattelandse vriendelikheid. Ons oornagting by Oliveira was werklik besonders. Ná ’n lang rit vanuit Kimberley het ons eers agtermiddag daar aangekom, maar die instruksies om in die erf en by die sleutel vir die voordeur te kom was duidelik en presies. Die parkering was ruim en gerieflik vir die bakkie en sleepwa. Die huis was skoon en netjies, met ’n heerlike warm bed wat baie welkom was na die reis. Die geriewe was uitstekend en alles wat ons benodig het, was beskikbaar en goed onderhou. Ons kon heerlik braai en gerieflik aan tafel binne die oopplankombuis eet. Oliveira bied ’n rustige en gerieflike verblyfervaring, en ons sal dit beslis aanbeveel vir enigeen wat op soek is na ’n warm, verwelkomende plek om te oornag. Williston is 'n besonderse omgewing in die Karoo Hoogland.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Franscois R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Lekker gemaklike skoon plekkie, het dit baie geniet. Baie lekker gebly. Mooi skoon plekkie met braai. Veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansa V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2026

Probeer gerus! Tweede keer vir ons. Beste oornagplekkie. Kan defnitief aanbeveel. Lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simone S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Baie oulike plek. Dit was ongelooflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matthew C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Clean, tidy and convenient. A great stay over in Williston. Spacious and kitted out perfectly for an overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Hierdie was die mooiste Karoo slaap vir ons. Hierdie was die mooiste Karoo slaap vir ons. Baie netjies, skoon, veilig. Gasvrou was puik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lisinda H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Ons het baie lekker gebly. Baie netjiese plek, ons het lekker gebly. Daar was net baie muskiete; muskietnette op die beddens sal baie handig wees om die slaap te verbeter.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie O
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Lekker. Ja, ons het. Allee was mooi, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lanette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Privaat, veilig, netjies, skoon en ruim. Besondere lekker blyplek. Lugverkoeling en waaier in die slaapkamer het vir seker dat ons lekker koel kon slaap.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sarah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 183

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

1 New Street, Williston, 8920, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6060b1e85e53a38e73efa9c11a23335e2b761e1965cab4a95a84eddc80ffcc4d9ab144b53b03e63feae29c4e149d88e5fd28?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 183 5 1 5 1 New Street Williston 8920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -31.33677109148 20.914437953815
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang