Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

On The Rocks

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Helena Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 10

Op LekkeSlaap 12 maande

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir On The Rocks
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Tony F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige woonstel met als wat jy benodig. Sal beslis weer daar bly.

'n gasvrou van duisend. Was op hoogte gehou tot en met ons die sleutel ontvang het. Plek is pragtig en als wat jy benodig is daar. Beddens is gemaklik met goeie linne. Sover een van die beste eenhede wat ek in gebly het. Dankie,

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alerise V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alerise V
Gesin met tieners

Perfect location.

Beautiful, well-equipped accommodation, perfect location within walking distance of shops, restaurants, and the beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan N
Gesin met klein kinders

Sal definitief weer terug gaan.

Ons het baie lekker gebly en die mense was baie vriendelik. On The Rocks is ook loopafstand van al die lekker eetplekke en die strand. Die woonstel is baie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abigail D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Abigail D
Gesin met klein kinders

Dit is 'n lekker wegbreek, very cosy, sal weer daar wil bespreek.

Dit is gemaklik, skoon, baie rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marchant V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marchant V
Gesin met klein kinders

Baie netjies en skoon, en fantasties geleë.

Ons het baie lekker gebly en vakansie gehou. Die plekkie is netjies en skoon en alles wat jy nodig het, is daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 200
R1 200 R960
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
R1 200 R960
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
R1 200 R960
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg, Flamingo Park, Eenheid 24, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe4d5ff60a680d065eaf47fec531aca340d86339dc220fe2188f0fdf95b76c0a8aa4bf0a0c97ac02e5f87e0ed0ce15b75d3b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R960 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 Main Road Flamingo Park, Unit 24 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.091916803426 18.032736984299
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem