+74

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 198 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Marinda D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Heerlik gekuier en gebly. Eienaar baie hulpvaardig, vriendelik en gasvry. Baie lekker gebly. Alles baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leandri S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Die damcuzzi was 'n welkome lafenis na die reis! Alles was super netjies. Fantasties, be jammer dit was nie langer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alfonso En Carine N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Fantasmagories lekker! Ongelooflik lekker! So gasvry ontvang. 'n Oase in die middel van die Karoo. Ek en die "damcuzzi" het beslis ge"bond". Dis ons nuwe huisie weg van die huis af!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelene
Ons Huisie
Julle is so amazing en meer as welkom terug by Ons Huisie.

Paul V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Regtig 'n baie lekker oornag plekkie met alles wat mense nodig het. Dit was baie lekker, rustig, stil en met genoeg buite spasie om dit 'n goeie ervaring te maak. Ons eenheid was baie privaat en stil. Die kos wat afgelewer is deur Karushi was baie lekker. Die ontvangs/bespreking dames was uiters vriendelik. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelene
Ons Huisie
Wow, dit is so mooi. Baie dankie, ons waardeer dit opreg.

Francois B
1 nag
5.0
Nov 2025

Fantasties. Ja, ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelene
Ons Huisie
Baie dankie vir die 5 ster vol punte, ons waardeer dit opreg.

Magdel R
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Baie rustig. Pragtige en netjiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelene
Ons Huisie
Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons waardeer dit opreg.

Nico M
1 nag
5.0
Nov 2025

Netjies en gerieflik. Vriendelike personeel. Baie aangename en gerieflike oornag na 'n lang dag se ry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelene
Ons Huisie
Baie baie dankie vir die pragtige resensie. Ons waardeer dit opreg.

Arthur M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Great. Very comfortable and a friendly host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelene
Ons Huisie
Thank you so much for your amazing feedback; we really appreciate it.

Lizelle B
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Groot, skoon en netjies. Lekker groot. Goeie waarde vir geld. Baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelene
Ons Huisie
Wow wow, baie dankie vir die pragtige resensie! Ons waardeer dit opreg. Meer as welkom terug.

Tryphena K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Great place to rest. Place is of a high standard, owners were helpful and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelene
Ons Huisie
Wow, thank you so much for the amazing feedback!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Annelene Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 244

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 880
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 880
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 880
per nag, vir 2 mense
Bespreek

14 van der Merwe Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAedb84aad322e255d4e460c91613758bc1b89ae48b5a3d7ad2eca3772f8342caa384bed09cdd08e14a6ab2f7e22304ff48ede?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 198 5 1 5 14 van der Merwe Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.350194541061 22.599041908979
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang