+74
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 14 van der Merwe Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Ons Huisie bied pragtige verblyf in Beaufort-Wes, wat spog met 'n gesonde klimaar en lieflike weer regdeur die jaar.

Verblyf word aangebied in 'n tweeslaapkamer-gesinseenheid en 'n dubbelkamer-eenheid. Die gesinseenheid is beter gepas vir 'n gesin aangesien die hoofslaapkamer 'n en suite-badkamer het. Daar is 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die eenheid het ook 'n aparte sitkamer met 'n platskerm-TV met die volle DStv-pakket en gratis WiFi, sowel as 'n yskassie en mikrogolf.

Die dubbelkamer het 'n dubbelbed, platskerm-TV met volledige DStv, gratis WiFi, 'n en suite-badkamer met 'n stort, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en mikrogolf.

Braaigeriewe en braaipakkies is beskikbaar. Gaste kan in die lieflike tuin ontspan waar daar buitemeubels is, of lekker in die swembad afkoel. Ontbyt en aandete word op versoek bedien. Tuisgemaakte ontbyt en jogurt maak deel uit van die ontbyt.

Beaufort-Wes is die grootste dorp in die dorre Groot-Karoo en die kern van die landboudistrik wat meestal fokus op skape.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 198 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Marinda D
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik gekuier en gebly. Eienaar baie hulpvaardig, vriendelik en gasvry. Baie lekker gebly. Alles baie netjies en skoon.
Jan 2026
Leandri S
Gesin met tieners
5.0
Die damcuzzi was 'n welkome lafenis na die reis! Alles was super netjies. Fantasties, be jammer dit was nie langer!
Jan 2026
Alfonso En Carine N
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasmagories lekker! Ongelooflik lekker! So gasvry ontvang. 'n Oase in die middel van die Karoo. Ek en die "damcuzzi" het beslis ge"bond". Dis ons n...
Sien meer
Des 2025
Paul V
Saam met lewensmaat
5.0
Regtig 'n baie lekker oornag plekkie met alles wat mense nodig het. Dit was baie lekker, rustig, stil en met genoeg buite spasie om dit 'n goeie ervar...
Sien meer
Nov 2025
Francois B
5.0
Fantasties. Ja, ons het heerlik gebly.
Nov 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Annelene Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 244

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 14 van der Merwe Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ons Huisie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 880
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 880
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 880
per nag, vir 2 mense
Bespreek

14 van der Merwe Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAedb84aad322e255d4e460c91613758bc1b89ae48b5a3d7ad2eca3772f8342caa384bed09cdd08e14a6ab2f7e22304ff48ede?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 198 5 1 5 14 van der Merwe Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.350194541061 22.599041908979
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang