+74
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 14 van der Merwe Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Ons Huisie bied pragtige verblyf in Beaufort-Wes, wat spog met 'n gesonde klimaar en lieflike weer regdeur die jaar.

Verblyf word aangebied in 'n tweeslaapkamer-gesinseenheid en 'n dubbelkamer-eenheid. Die gesinseenheid is beter gepas vir 'n gesin aangesien die hoofslaapkamer 'n en suite-badkamer het. Daar is 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die eenheid het ook 'n aparte sitkamer met 'n platskerm-TV met die volle DStv-pakket en gratis WiFi, sowel as 'n yskassie en mikrogolf.

Die dubbelkamer het 'n dubbelbed, platskerm-TV met volledige DStv, gratis WiFi, 'n en suite-badkamer met 'n stort, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en mikrogolf.

Braaigeriewe en braaipakkies is beskikbaar. Gaste kan in die lieflike tuin ontspan waar daar buitemeubels is, of lekker in die swembad afkoel. Ontbyt en aandete word op versoek bedien. Tuisgemaakte ontbyt en jogurt maak deel uit van die ontbyt.

Beaufort-Wes is die grootste dorp in die dorre Groot-Karoo en die kern van die landboudistrik wat meestal fokus op skape.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 217 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Johanna L
Gesin met klein kinders
5.0
Dit was aangenaam. Ons het by Ons Huisie vir 'n vinnige stop-over gebly vir ons reis na die Noordwes. Annelene was baie vriendelik en hulpvaardig. Ons...
Sien meer
Apr 2026
Petria S
Saam met vriende
5.0
Ons Huisie was die perfekte oornag. Sal beslis weer inklok! Ons Huisie is perfek.
Apr 2026
Nita V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie goeie waarde vir geld. Ons sal vir seker weer by hulle bly. H. Ons was verlief vandat ons daar gestop het. Ons gasheer het ons so vriendelik verw...
Sien meer
Apr 2026
Susan F
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustig. Jip, was baie lekker.
Apr 2026
Hester M
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was sommer nét lekker! Heerlik geslaap en ons 4poot kind was ook welkom. Die gasheer en -vrou was baie vriendelik en behulpsaam.
Apr 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Annelene Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 264

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 14 van der Merwe Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ons Huisie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 880
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 880
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 880
per nag, vir 2 mense
Bespreek

14 van der Merwe Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAedb84aad322e255d4e460c91613758bc1b89ae48b5a3d7ad2eca3772f8342caa384bed09cdd08e14a6ab2f7e22304ff48ede?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 217 5 1 5 14 van der Merwe Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.350194541061 22.599041908979
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang