Onse Kasteel

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Onse Kasteel in Riebeek-Kasteel bied gerieflike gaste-verblyf.

Daar is 3 eenhede wat elkeen 2 tot 3 gaste kan akkommodeer. Elke kamer het lugversorging, 'n privaat ingang en 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Die eenhede het en suite-badkamers met baddens en storte. 'n Yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe en WiFi is ook in elke eenheid beskikbaar.

In die somermaande kan gaste gerus van die swembad gebruik maak en parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Onse Kasteel is stapafstand van restaurante, koffiewinkels en winkels af. Riebeek-Kasteel spog met verskeie doendinge, soos fietsry, bergfietsry en wynproe. Gaste kan ook die De Oude Kerk Museum of die Kasteelberg Natuurreservaat besoek.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Swembad
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Onse Kasteel gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za