+23

Onse Kasteel

Gastehuis
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Barlinka Street, Riebeek Kasteel, 7307, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Onse Kasteel in Riebeek-Kasteel bied gerieflike gaste-verblyf.

Daar is 3 eenhede wat elkeen 2 tot 3 gaste kan akkommodeer. Elke kamer het lugversorging, 'n privaat ingang en 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Die eenhede het en suite-badkamers met baddens en storte. 'n Yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe en WiFi is ook in elke eenheid beskikbaar.

In die somermaande kan gaste gerus van die swembad gebruik maak en parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Onse Kasteel is stapafstand van restaurante, koffiewinkels en winkels af. Riebeek-Kasteel spog met verskeie doendinge, soos fietsry, bergfietsry en wynproe. Gaste kan ook die De Oude Kerk Museum of die Kasteelberg Natuurreservaat besoek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 118 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Norman D
Besigheidsreis
5.0
Ons sal weer terug wees in die nuwe jaar. Alles was perfek. Baie dankie.
Nov 2025
Estha M
5.0
Absoluut waarde vir geld verblyf. Annatjie het my bespreking op kort kennisgewing aanvaar - baie dankbaar daarvoor. Nadat ons 'n lang en moeisame dag ...
Sien meer
Nov 2025
Dawie D
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend! Dis die 2de keer wat ons daar bly en dis nie die laaste nie!
Nov 2025
Michelle C
Saam met vriende
5.0
Perfect in every way. Fabulous location and value. Thank you.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Elna R
Saam met lewensmaat
5.0
Netjiese kamer met als wat jy nodig het. Dankie vir 'n lekker verblyf.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annatjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 118

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 6 Barlinka Street, Riebeek Kasteel, 7307, Wes-Kaap
  • Gaste dink Onse Kasteel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Barlinka Street, Riebeek Kasteel, 7307, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8BMOJqnWGdr02QXNqx77ulE5fWBqzEkgiFLjor8l76F6Jy8zA8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 118 5 1 5 6 Barlinka Street Riebeek Kasteel 7307 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -33.387016414428 18.89646465582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang