8 gaste
4 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- 5 Korte Slot, Kliprug, Paternoster, 7381, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Oom Dana se Huis bied 'n asemrowende uitsig oor Paternoster se baai. Paternoster word deur baie mense beskou as die mees betowerende bestemming aan die Weskus.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die pragtige slaapkamers het elkeen of 'n koninggrootte-bed, koningingrootte-bed of 'n stapelbed. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Gehatelinne en badhanddoeke word voorsien.
Daar is 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan die binnebraai wat ook as 'n kaggel dien, gebruik en daar is 'n groot stoep met 'n pragtige uitsig.
Paternoster is ongeveer 150 km noord van Kaapstad op die R27 geleë en 15 km noordwes van Vredenburg. Die Weskus is bekend vir sy verskeidenheid endemiese spesies, so dis veral 'n wenner vir diegene wat in veldblomme belangstel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Sanet Geverifieer
Eiendomme 65
Resensies 1195
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 5 Korte Slot, Kliprug, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Oom Dana se Huis het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Korte Slot, Kliprug, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang