Pick your preferred language

English

Afrikaans

Gastehuis in Colesberg

Opiepad Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 283 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Angela T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Vriendelike mense, veilige parkering. Vriendelike mense, veilige parkering. Netjiese en skoon kamer. Lekker tee, koffie, suiker en melk vir jou! Goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Alles wat nodig is! Gemaklike beddens. Aangenaam. Gerieflik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sinethemba Eyethu M
1 nag
5.0
Des 2025

Comfortable. CJ - the security officer accommodated our late check-in, was super friendly, and provided an iron for our room. It was a very short stay, and I wish we could have stayed longer to really enjoy the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilton C
1 nag
5.0
Des 2025

Aa above. This is my 2nd stay at Opiepad and I love it. The friendliness of the host is awesome. I highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorraine V
1 nag
5.0
Des 2025

Heerlike oornag plek. Ons het heerlik gebly. Kamer was ruim, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Darryl D
1 nag
5.0
Des 2025

Veilig, rustig en stil. Dit was baie rustig en stil. Netjiese kamer met alles wat jy benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kallie R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Awesome. The facility is fantastic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Etienne P
1 nag
5.0
Jul 2025

Warm ontvangs en waarde vir geld. Die vriendelike en persoonlike ontvangs van die gasheer en gasvrou was spesiaal, en om die verwarmers in die kamer en bed aan te hê met aankoms was 'n groot pluspunt. Dit is sekerlik die beste waarde vir geld verblyf in Colesberg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Vriendelike diens, netjiese kamer. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik O
1 nag
5.0
Jul 2025

Dit was 'n baie aangename ervaring om daar te oornag. Baie netjiese, skoon plek. Die beste is die lekker warm bed met elektriese kombers, want dit was koud! My gasheer het my vriendelik ontvang en gehelp om my kamp-yskas aan krag te koppel. Hy het die spreekwoordelike ekstra myl vir my geloop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Chante Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 283

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R880
10 % AF
R 880 R 792
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R880
10 % AF
R 880 R 792
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R880
10 % AF
R 880 R 792
per nag, vir 2 mense
Bespreek

47 De Jager Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5732e040c9ab81ba28c7dfe8817f9681177383835b76ab6faa5de59664c1bb8a6adfa8ec443cc9af1f7980afeb480ebce07a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R880 nouVanaf R792 per nag, vir 2 mense 283 5 1 5 47 De Jager Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -30.728122483464 25.09070747678
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang