LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Opiepad Gastehuis | LekkeSlaap
+27

Opiepad Gastehuis

29 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 29 resensies vir Opiepad Gastehuis
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Morne L - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne L
Enkelreisiger

Heerlik geslaap in ‘n baie gerieflike eenheid.

Verblyf is perfek vir oornagstop.

David W - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies, en waarde vir geld vir oornag-rus.

Sou graag wou gehad het dat die eienaars ons ontvang, dit is deur die skoolgaande seun gedoen. Dalk is hy in opleiding vir die toekoms? Handdoeke was nie in kamer nie, moes gaan vra daarvoor.

Magdel H - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdel H
Gesin met tieners

Baie gerieflik.

Ons is baie vriendelik verwelkom en ingeboek. Alles was baie netjies en skoon. Ons het sommer tuis gevoel toe Tequila (die hondjie) ons kom verwelkom het. Baie gerieflike reëlings vir wanner jy weer vertrek. Ons sal definitief weer van Opiepad gebruik maak.

Opiepad Gastehuis's terugvoer

Baie dankie.

Sien uit daarna om julle weer te ontvang.

Groete
OPIEPAD

Opiepad Gastehuis
Andries S - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andries S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon.

Aircon in kamer 'n pluspunt.

Lyzanne D - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyzanne D
Gesin met klein kinders

Fantastic facility for an overnight stay while travelling!

We thoroughly enjoyed our stay at Opiepad. After a long day's travel we were warmly welcomed and assisted by the host. The kids were welcomed to take a dip in the pool to cool down. Lovely facilities and awesome host - we had a very relaxing evening and were well rested to continue our travels the next day. Will definitely stay there again!

Letitia B - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Liefelike, skoon, gemaklike en vriendelike oornagplek.

Opiepad gastehuis is werklik n oassis in the karoo wat ons sterk aanbeveel as n moet oornag plekkie vir enige paartjie of gesin. Ons het werklik tuis gevoel en was bedien met bobaas kos en ongelooflike vriendelikheid en gasvryheid. Hierdie is 'n plekkie wat definitief op enige een se reisplan moet voorkom.

Johan V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellende ervaring.

Opiepad sal nie weer op ons pad wees nie. Geen toiletpaper, seephouer in stort stukkend, matras oud en pap, oorvol gemeubileer.

Opiepad Gastehuis's terugvoer

Geagte Johan,
Baie dankie vir die resensie en terugvoering.
Ons sal na al die punte kyk wat u genoem het.
Vriendelike groete, Cecil.

Opiepad Gastehuis
Suzette S - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gerus.

Ons was baie moeg het gery van George af terug huistoe kamer eas lekker koud en gemaklik.

Opiepad Gastehuis's terugvoer

Baie dankie. Sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Groete
Opiepad

Opiepad Gastehuis
Magaretha B - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magaretha B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, skoon, pragtig en OpiePad!

Vriendelike ontvangs, baie gerieflike kamer, skoon, netjies, veilig.

Opiepad Gastehuis's terugvoer

Baie dankie.

Sien uit daarna om julle weer te ontvang.

Groete
OPIEPAD

Opiepad Gastehuis
Francois V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Francois V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oorslaapplek op pad see toe.

Heel netjies, net bietjie raserig gewees.

Opiepad Gastehuis's terugvoer

Jammer vir ongerief.

Opiepad Gastehuis
Kaylee J - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kaylee J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely stopover.

Lovely little spot for a night's stopover. Comfy, clean, tidy, easy to find with friendly folk.

Opiepad Gastehuis's terugvoer

Baie dankie.

Sien uit daarna om julle weer te ontvang.

Groete
OPIEPAD

Opiepad Gastehuis
Danelle G - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danelle G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Dit was baie netjies, ek en my man en een van ons vriende het daar oor gebly op pad na 'n troue toe. Hulle het baie moeite vir ons gedoen, ons het 'n braai bak en tang nodig gehad en toe ons weer sien toe bring hulle vir ons.

Andries S - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries S
Gesin met klein kinders

Netjies, skoon en waarde vir geld.

Skoon, netjies en vriendelike diens.

Tina B - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina B
Gesin met tieners

Uitstekende oornagverblyf.

Baie netjies, gerieflik en die eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig.

Opiepad Gastehuis's terugvoer

Baie dankie.

Sien uit daarna om julle weer te ontvang.

Groete
OPIEPAD

Opiepad Gastehuis
Esther S - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esther S
Enkelreisiger

Ek het regtig 'n baie lekker kuier by Opiepad geniet!

Baie skoon netjiese kamer met broodnodige welkome lugreëling, asook DStv. Die gasheer en sy kinders het uit hulle pad gegaan om te help met bagasie en alles wat ek nodig gekry het. Ek sal beslis weer daar gaan oornag.

Opiepad Gastehuis's terugvoer

Baie dankie.

Sien uit daarna om julle weer te ontvang.

Groete
OPIEPAD

Opiepad Gastehuis
Daan V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daan V
Enkelreisiger

Het dit geniet, alhoewel ek net daar geslaap het.

Ek het persoonlike aandag en gasvryheid gemis, maar is heel tevrede met die geriewe. ’n Bedlampie sal goed wees.

Ryno V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno V
Gesin met klein kinders

Lekker gekuier, sal defnitief aanbeveel

Vriendelike ontvangs en baie netjiese kamers. Kinders kon lekker swem gedurende die middag hitte. Sal dit definitief aanbeveel.

Graham N - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham N
Gesin met klein kinders

Safe, comfortable and clean

Bed lamps would be appreciated, otherwise everything else in the room was very well chosen and the decor was modern, comfortable and inviting.

Ronel U - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, skoon en ruim.

Rustig ontspan na lang pad. Baie netjies, ruim en gemaklik.

Cindy V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy V
Gesin met tieners

Gerieflik, netjies en veilig.

Baie vriendelike diens. N pragtige plekkie. Baie netjies en veilig. Sal dit beslis aan beveel!

Charindi V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charindi V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi, rustig en gasvry.

Ek het lanklaas 'n plekkie gekry waar dit so aangenaam was. Nie net is Cecil vriendelik nie maar laat hulle jou deel voel van Colesberg. Ek sal beslis weer daar oorslaap. Julle is puik hoor!

Annette J - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike, aangename verblyf.

Ons kan Opipad Gastehuis met 'n ope hart aanbeveel. Dis gerieflike, baie skoon en netjiese verblyf. Ek het aanvanklik gedink dit gaan bietjie raserig wees met die N1 nié baie ver nie, maar ons was skaars bewus van die verkeer. Ons sal enige tyd weer by Opipad gaan oorbly.

Marié G - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marié G
Gesin met tieners

Skoon, gerieflike akkommodasie. Netjies toegerus.

Die kamers is baie gerieflik ingerig en bied 'n oase vir moeë lywe na 'n dag se reis.

Chantel D - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very enjoyable.

To find the place was a bit of a problem, but overall it was an enjoyable stay and will stay there again in the future.

Clive E - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clive E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie nice en gerieflik.

Sou graag seep in die stort wou hê.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very nice and comfortable.

Would've liked to have had some soap for showering.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Ben K - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker Karoo-oornag!

Baie vriendelike ontvangs, kamer baie keurig en skoon. Uitstekende waarde vir geld plus bonus van groot veilige parkeerarea.

Tallies T - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tallies T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik en wou met alles help.

Baie lekker geleë en maklik om te vind.

Stanley L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stanley L
Enkelreisiger

Not too bad.

The only thing is, do provide soap! Besides that, the place was clean, the people and the little Jack Russel is friendly and the bed nice and firm. Yeah, as a budget stop I'd rate it.

Martha V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martha V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige en netjiese geriewe.

Dankie vir 'n heerlike oorslaap. Kan julle regtig aanbeveel.

Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Jager-straat 47, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb27b4e2fa9861b2fc632f4295708ce748721198a11cc69e111e2d10062073f3ed1d9d788b90aece3853b17fdc51548fe4e12?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (vir 2 persone) 29 5 1 5 47 De Jager Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 086 999 0018 15:00-22:00 10:00 -30.728092510255 25.090930100128
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!