+69
Gastehuis in Colesberg

Opiepad Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 305 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Topsy V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

A good overnight stop over. Greeted warmly and made very welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Leke gebly. Baie lekker geslaap. Foto wys swembad wanneer bespreek. By aankoms geen swembad nie, maar nogal lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chante
Opiepad Gastehuis
Baie dankie vir julle terugvoer – ons waardeer dit opreg en is bly om te hoor julle het lekker gebly en geslaap. Net om te noem: ons het wel ’n swembad. Dit is aan die voorkant van die perseel, agter die hout tuinhekkie geleë. As dit dalk moeilik was om dit te vind, kon julle ons gerus gebel of ’n WhatsApp gestuur het – ons sou met graagte gehelp het. Daar is ook ’n plakkaat in die kamer met die huisreëls en aanwysings na die swembad vir gerief. Ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom

Liesl W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Skoon, netjies en vriendelike diens. Ons bly gereeld hier oor. Dit is skoon, netjies en die mense is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chante
Opiepad Gastehuis
Baie dankie vir julle mooi woorde en vir julle lojale ondersteuning – dit beteken vir ons ongelooflik baie Ons is so bly om te hoor dat julle elke keer 'n skoon, netjiese en vriendelike ervaring by ons het. Dit is altyd 'n voorreg om julle hier te ontvang, en ons sien uit daarna om julle weer binnekort te verwelkom.

Renay V
1 nag
5.0
Mrt 2026

Courtesy & comfort. We had a comfortable overnight stay - the perfect halfway stop to the Western Cape. Still some of the best beds we slept in. Thanks for the little extras provided.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chante
Opiepad Gastehuis
Thank you so much for your kind feedback. We are very pleased to hear that you had a comfortable overnight stay and that we could serve as the perfect halfway stop to the Western Cape. It’s also wonderful to know that you found our beds to be among the best you’ve slept in. We’re glad the little extras added to your experience, and we truly appreciate your support. We hope to welcome you back again in the future!

Gizela S
1 nag
5.0
Mrt 2026

Great plekkie. Ek sal definitief weer inpop. Ek het veilig gevoel en baie lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mikhi F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Absoluut fantasties. Wonderlik, wonderlik. Nou, dit is 'n aangename, warm groet met aankoms, pragtige kamer met alles wat nodig is, en ek het geen probleem met die Aircon gehad of enigiets anders nie. Fantasties, gently, lieflike bed en awesome stort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diederik B
1 nag
5.0
Mrt 2026

Had everything you would need, if not more, for a quick rest. Cozy and comfortable. The place is very neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Sal weer hier oorslaap. Baie netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Uitstekend. Vriendelike ontvangs, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wimpie B
1 nag
5.0
Feb 2026

Baie lekker en gemaklik! Ek het verskriklik lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Chante Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 305

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R880
10 % AF
R 880 R 792
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R880
10 % AF
R 880 R 792
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R880
10 % AF
R 880 R 792
per nag, vir 2 mense
Bespreek

47 De Jager Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5732e040c9ab81ba28c7dfe8817f9681177383835b76ab6faa5de59664c1bb8a6adfa8ec443cc9af1f7980afeb480ebce07a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R880 nouVanaf R792 per nag, vir 2 mense 305 5 1 5 47 De Jager Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -30.728122483464 25.09070747678
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang