+69
Gastehuis in Colesberg

Opiepad Gastehuis

10% AF!
Op die Nippertjie-aanbod
Kry 10% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • 47 De Jager Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Oppiepad Gastehuis is in Colesberg geleë en bied gerieflike oornagkamers met maklike toegang tot die N1.

Verblyf word in Kamer 1 met slaapplek vir 3 gaste en Kamer 2 met slaapplek vir 4 gaste aangebied. Kamer 1 het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en Kamer 2 het 2 dubbelbeddens. Kamer 4 het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Elke kamer het lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskas, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe.

Opiepad Gastehuis het 'n lieflike tuin en swembad waar gaste kan ontspan ná 'n lang dag op die pad. Veilige parkeerplek is beskikbaar en die perseel het 24 uur-geslotekringtelevisie.

Besoekers aan Colesberg kan die dorp te voet verken en die Colesberg-Kemper Museum besoek, by die Horse and Mill-kroeg en -restaurant met 'n regte perdemeul gaan inloer, of die Doornkloof Natuurreservaat met 'n rits voëlspesies, steenbokke, duikers en meer verken.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 295 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Marina F
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Vriendelike ontvangs, skoon en netjies.
Feb 2026
Wimpie B
5.0
Baie lekker en gemaklik! Ek het verskriklik lekker gebly!
Feb 2026
Charmaine A
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustig, naby die winkels en eetplekke. Dit was baie nice, dankie. Sal dit weer so doen.
Feb 2026
Susarah Maryna D
Saam met lewensmaat
5.0
Het baie gekuier en kon lekker uitrus. Baie lekker gekuier.
Feb 2026
Adele K
5.0
Fantasies. Van die beste! Absoluut!
Jan 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Chante Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 295

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 47 De Jager Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Opiepad Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R880
10 % AF
R 880 R 792
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R880
10 % AF
R 880 R 792
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R880
10 % AF
R 880 R 792
per nag, vir 2 mense
Bespreek

47 De Jager Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5732e040c9ab81ba28c7dfe8817f9681177383835b76ab6faa5de59664c1bb8a6adfa8ec443cc9af1f7980afeb480ebce07a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R880 nouVanaf R792 per nag, vir 2 mense 295 5 1 5 47 De Jager Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -30.728122483464 25.09070747678
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang