- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 38 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 17:00 - J98Q+FP, 55 Welgevonden 124 JR, Dinokeng Hammanskraal, 0400, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Oppi Plaas is die ideale bestemming vir die selfsorgkampeerder. Dit is geleë op 'n privaat plaas, omring deur 'n Groot 5-wildreservaat, 60 km noord van Pretoria in 'n pragtige bosveldgebied. Oppi Plaas dien as 'n goeie basis vanwaar die Dinokeng-wildreservaat verken kan word.
Die boskampe is slegs geskik vir volledig toegeruste selfsorg-boswaens, bos karavane of tente. Gaste moet selfversorgend kan kamp om die impak op die ekosisteem te verminder.
Daar is 6 rustige stil bos kamp plekke. Daar is geen elektrisiteit, toilette, skottelgoedwas- of stortgeriewe op die kampeerplekke self nie. Geen kragopwekkers word toegelaat nie as gevolg van die geraas. Elke staanplek het 'n vuurput en 'n braai. Elke kamp het boorgatwater wat geskik is vir menslike gebruik.
Gaste moet in staat wees om hul eie krag, stort en abulisie geriewe te kan voorsien.
Daar is ook 'n gemeenskaplike area met spoeltoilette ongeveer 300 m van die kampe af.
Die plaas is volledig omhein met elektriese heinings en gaste het toegang tot 20 hektaar vir stap, draf en fietsry.
Dit is dus ook veilig vir kinders.
Die somers is baie warm en die winters hier is matig bedags..
Oppi Plaas is nie 'n alledaagse karavaanpark of vakansieoord nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Corma Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- J98Q+FP, 55 Welgevonden 124 JR, Dinokeng Hammanskraal, 0400, Gauteng
- Gaste dink Oppi Plaas het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
J98Q+FP, 55 Welgevonden 124 JR, Dinokeng Hammanskraal, 0400, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 38 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 17:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang