Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppi Plaas

Kampeer/karavaan
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 66 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 17:00
  • Adres: J98Q+FP, Welgevonden 124 JR 55, Dinokeng Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Oppi Plaas is uitsluitlik vir die selfsorg-kampeerder. Dit is op 'n privaat plaas, omring deur 'n Groot 5 Wildreservaat, 60 km Noord van Pretoria en is in 'n mooi bosveldarea geleë. Oppi Plaas dien as 'n goeie basis om die Dinokeng Wildreservaat te verken.

Die boskampe is slegs vir volledig toegeruste selfsorgwaens of -tente geskik. Gaste moet in staat wees om heeltemal na hulself om te sien om sodoende die impak op die natuur te verklein.

Daar is 6 boskampe wat elk plek aan 12 gaste bied.

Daar is geen elektrisiteit, toilette, skottelgoedgeriewe of storte by die kampe beskikbaar nie. Geen kragopwekkers word toegelaat nie weens die lawaai. Elke staanplek het 'n vuurput en 'n braai. Elke kamp het ook boorgatwater wat veilig is vir gaste om te gebruik.

Daar is ook 'n gemeenskaplike area met spoel toilette sowat 300 meter vanaf die kampe.

Oppi plaas is wildwerend omhein en gaste het toegang tot 20 hektaar waar hulle kan stap, draf of fietsry.

Dit is ook veilig vir kinders.

Die somers is warm en winters het 'n matige temperatuur.

Oppi Plaas is nie die gewone karavaanpark of vakansie-oord nie.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Oppi Plaas
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Corma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 2

Ligging

  • J98Q+FP, Welgevonden 124 JR 55, Dinokeng Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • Gaste dink Oppi Plaas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 66 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 17:00
  • Adres: J98Q+FP, Welgevonden 124 JR 55, Dinokeng Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71645b841f6162e809f2ad5ad9b3fa086807e097528362928d23778c8b3137e18199c0fb6fc0f132bd22c259f0e2755ca12a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R200 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 J98Q+FP 55 Welgevonden 124 JR 0400 Gauteng 021 201 8901 10:00-19:00 17:00 -25.383810210511 28.38931130386
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem