+21

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Elize C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2026

Ligging uit die boonste rakke! Heerlik gebly - die ligging is next level. Die plekkie is wel al bietjie dated, maar was baie mooi skoon en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonathan A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Swem, see en sit en staar. Fantasties, nie genoeg woorde om te beskryf hoeveel ons dit geniet het nie. Gaan definitief weer bespreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa S
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Deep rest! Beautiful place - comfortable and you can't beat the view!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rentia D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mei 2026

Baie lekker. Ons het baie lekker gebly, dankie. Die ligging is fantasties, ongelooflike uitsig oor die see. Die huis het bietjie aandag nodig, veral die stort. Ons het nie besef daar is ander mense wat direk langs ons bly en 'n deck bo en onder deel nie, maar dit het ons nie gepla nie, hulle nie eers gesien die naweek nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Deone J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Vreeslik lekker, mooiste uitsig. Alles wat jy benodig en meer! Die akkommodasie was puik! Die mooiste posisie reg op die strand!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Right on the beach! Fabulous to be right on the beach and opening the large sliding doors lets you enjoy the sea view and sounds. The outdoor shower is a treat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Okt 2025

Great ligging, great views! Dit was bitter lekker, die huisie se ligging is perfek.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Zaria P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2025

Asemrowende uitsig. Perfekte ligging. Lekker gebly, dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Nelius R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Beach stay gem! If you want a place where you are literally one step from the beach, this is it. When you open the doors you are on the beach! Perfect spot for a beach weekend or holiday. After a great day on the beach you can fire up the braai on the deck and enjoy some "ocean TV" while you take in the fresh air with family and friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tricia
Oppie-Strand
Thank you so much for the lovely review, glad you enjoyed our happy place and hope to host you again in the future!

Janine V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Mooiste plek, op die see! Die beste, mees ongelooflike ligging in die hele Wes-Kaap. Reg op die strand, pragtig geleë en daar is alles wat jy benodig. Ons gaan definitief weer terug!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Tricia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R2 150
per nag, vir 7 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 150
per nag, vir 7 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 150
per nag, vir 7 mense
Bespreek

30 Waterkant Street, Still Bay West, Still Bay, 6674, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbdacd87c7a51e280bafb3de6b82fc8951f2c10a010d46f84689fb175d043709907fa208a675d0090d149c234e6d9ae2c52d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 150 per nag, vir 7 mense 21 5 1 5 30 Waterkant Street Still Bay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.381664375359 21.422311834921
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang