+12

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Allister G
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Wonderful. A wonderful place, wonderful views and wonderful hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erik V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Keurig, netjiese huisie in 'n rustige omgewing. Ons het heerlik gebly tussen die voëltjies en geitjies. Die huisie het alles wat 'n mens nodig het en meer, en die stoep is 'n absolute wenner. Die gasheer is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antionette D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Bitter mooi uitsig met berge reg rondom jou en die mooiste sterrehemel. Gerieflik en ruim. Met die plafon van riete was die huis altyd koel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2026

Peaceful. Peaceful, lovely bird life.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Dawie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Sal weer wil gaan. Baie lekker en stil, tog naby genoeg aan dorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dj J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Dit is 'n besoek werd. Defnitief nie ons laaste keer nie. Baie oulike netjiese plaashuisie, alles wat nodig is. Die rustigheid is heerlik. Die gasheer en gasvrou is baie aangenaam. Ongelooflike geskiedenis op die plaas!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malcolm P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Picturesque elegance in a rustic location. A picturesque, spotless and spacious cottage in a tranquil setting on a farm not far from the hamlet of Prince Albert. Fully equipped with even braai fire lighters supplied. Comfortable bed and a most welcome and efficient air conditioner. Sorry we never had time to enjoy the private outdoor jacuzzi. This will be our first choice when next we visit the Swartberg.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Heerlike Karoo kuier vir waarde vir geld. Lekker Karoo kuier met baie om te doen rondom Prins Albert. Gaste moet net oplet dat die waterpype gevries is in die meeste winter oggende en sal eers 11:00 kan stort (so beplan).

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luka B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Nice place and good service! The stay was very good! Due to electricity problems in town there was no electricity. But immediately when we arrived we got a gas stove and a kettle so we could make coffee/thee and cook dinner. Service was excellent when needed! Oppieplaas is a nice place to go when you want to be out of the rush of normal day life. And an ideal place to stay to visit Prince Albert and the Swartberg mountain range (and pass).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tertius B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2025

Baie rustig en mooi uitsig. Baie lekker gebly. Alles wat nodig was, was beskikbaar. Sal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

André Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Welgelegen Farm, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY5N2FlZGNjLTcwNzEtNGUyMC1hZmZmLWViZTA3OTU0OWM0NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 Welgelegen Farm Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.262201764818 22.102239131927

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang