Oppiesee Jan se Plek
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 28, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
- Vanaf R1 755 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Oppiesee Jan se Plek bied selfsorgverblyf in die kusdorpie Heroldsbaai op die Tuinroete in die Wes-Kaap. Hierdie eenheid is 'n uitstekende keuse vir gaste wat gerieflik naby die strand wil wees.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n stapelbed vir kinders, sitplek, 'n kaggel, etenstafel en 'n TV. Die kamer lei na 'n braai-area met 'n ingeboude braai, etenstafel, meer sitplek en 'n balkon met 'n uitsig oor die strand
WiFi en 'n gemeenskaplike wassery en motorhuisarea is op die perseel beskikbaar. Hierdie verblyf is naby die strand en naburige dorpe soos George waar gaste geriewe soos winkels en restaurante kan geniet.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
JJ Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 46
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Kusweg 28, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Oppiesee Jan se Plek het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Heroldsbaai George Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 28, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap