Oppistoepie
- Slaapplek vir 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 17 Plein Street, Caledon, 7230, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Oppistoepie Guest House is langs 'n miniraalryk warmwaterbron in Caledon in die Overberg geleë en is 100 km oos van Kaapstad.
Verblyf word gebied in 4 kamers in die gastehuis en 2 hutte buite. Die kamers deel DStv en het ook gratis WiFi. Ontbyt en 'n wasgoeddiens moet vooraf en teen ekstra koste gereël word. Rook is verbode in die kamers.
Die gastehuis het 'n kroeg, braaigeriewe en 'n dobbelkamer. Daar is ook veilige parkeerplek op die perseel beskikbaar.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Hannes Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 53
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 17 Plein Street, Caledon, 7230, Wes-Kaap
- Gaste dink Oppistoepie het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
17 Plein Street, Caledon, 7230, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang