LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Oppistoepie Guest House | LekkeSlaap
+23

Oppistoepie Guest House

20 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 20 resensies vir Oppistoepie Guest House
Netheid
3.8/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.6/5
Themba M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Themba M
Gesin met klein kinders

Not really up to standard, needs to be refurbished. Does look dodgy.

Smoking area inside the property leaves a bad smell, property doesn't smell fresh at all.

Tewie P - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Tewie P
Gesin met tieners

Netjies maar baie eenvoudig en nie al die elektriese kombuisgoed werk nie.

Netjies maar nie al die kombuisbenodighede in werkende toestand nie.

Charlaine V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Charlaine V

Gemaklik en skoon.

Die kamers was baie mooi en skoon. Die kamer vir 3 het egter net handdoeke en koffiekoppies vir 2 gehad en die oop stort was bietjie vreemd. Die kroeg voor die plek het bietjie geraas gelok. Baie vriendelike gashere.

Celso D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celso D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en vriendelik.

Voel hulle moet vir 'n mens meer deeglik verduidelik oor kamer opsies. Nie al die kamers het toilette nie.

Oppistoepie Guest House's terugvoer

Ek sal in kyk daar in maar wees verseker ons probeer altyd ons bes om mense te akkomedeer volgens hulle behoeftes.

As jy nie gelukkig is nie is ek nie gelukkig nie

Natasha

Oppistoepie Guest House
Kevin H - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Place was neat and tidy.

Place was fine, however I did not expect to share the toilet with other guests. Please note that the shower leaks excess water.

Leandro A - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leandro A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties, mooi en skoon.

Ek sal weer 'n keer wil kom in boek.

Karina W - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Karina W
Saam met vriende

Die plek was baie vuil en het baie gestink.

Die hele plek het na katpiepie en rook gestink. Ek gee nie om vir modern nie, maar die reuk was baie sleg. Ek sal nie weer teruggaan nie.

Dirkie K - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dirkie K
Enkelreisiger

Very central and was good value for money.

The lady at the guesthouse was helpful and friendly.

Jimmy S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jimmy S
Enkelreisiger

Goeie waarde vir geld.

Verblyf was great. Nice kroeg met 'n kaggel. Restaurante is net om die hoek.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Great value for money.

Stay was great. Nice pub with a fireplace. All restaurants are around the corner.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Oppistoepie Guest House's terugvoer

We loved having you as guests thank you so much for your kindness and being awesome guests.
Natasha

Oppistoepie Guest House
Martina T - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Martina T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oraait verblyf vir een nag.

Oppistoepie bied oraait verblyf vir een nag maar daar is ruimte vir verbetering - vir dieselfde prys het ons al elders baie beter waarde vir geld gehad. Alhoewel die plek en beddegoed skoon was, het die handdoeke soos sigaret-rook geruik.

Belsazer M - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belsazer M
Gesin met tieners

Wonderlik en kan aanbeveel word.

Kan net met hoë lof van Oppistoepie Guest House praat. Die vriendelikste diens en 'n mens voel sommer onmiddellik tuis daar. Sal enige tyd weer daar gaan aandoen. Almal van ons wat daar was vir die naweek was hoog in hulle skik met alles.

Oppistoepie Guest House's terugvoer

Goeiedag Belsazer,

Baie dankie vir die mooi woorde, ons waardeer dit baie. Dit was wondelik om julle hier te kon ontvang en ons hoop ons sien julle weer as julle eendag terug is in Suid Afrika.

Groete aan almal en 'n veilige reis terug Omar toe.

Vriendelike groete,
Oppistoepie Gastehuis

Oppistoepie Guest House
Francois V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V
Saam met vriende

Wonderlike plekkie met baie lekker mense.

Baie goed na gekykde plekkie in die middel van die dorp. Offer agter hek parkering met jou verblyf. Baie lekker plek met baie lekker mense. Altyd vriendelike en behulpsaam gewees. Sal 100% voorstel aan enige iemand wat vra.

Oppistoepie Guest House's terugvoer

Goeie dag Francois,

Baie dankie, waardeer dit, moet se was wonderlik om julle almal hier te he, ons hoop ons sien weer, julle is altyd welkom.

Beste groete van ons almal.
Oppistoepie Gastehuis.

Oppistoepie Guest House
Natasha K - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike mense.

Lekker verblyf naby genoeg aan die Caledon spa teen 'n billike prys. Kamer was netjies, bestuur baie oulik.

Oppistoepie Guest House's terugvoer

Baie dankie Natasha, hoop om julle weer te sien, dit was n plesier en ons doen net die beste wat ons kliente toekom.

Vriendelike groete,
Salome

Oppistoepie Guest House
Michelle G - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kamer was baie mooi en skoon.

Baie oulik, sal hierdie verblyf aanbeveel.

Errol T - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Errol T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed.

Die kamer was skoon en netjies. Ons het net oornag. Die prys was goed.

Attie B - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Attie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Ons kamer was lekker groot en mooi versier. Ons groot mense hou van spasie rondom ons. Ek het lekker warm geslaap. Ons gasvrou, Salomé is 'n lieflike mens en baie behulpsaam.

Alida C - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Alida C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Min geslaap as gevolg van die lawaai.

Lawaaierig, geen koffie/tee en toiletgeriewe in kamer, manstoilet vuil, veiligheid van parkeerplek van voertuig nie op standaard.

Siegfried S - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Siegfried S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Swak en primitief.

Die enigste pluspunt wat ons kan gee is dat die bed lekker geslaap het.

Marietta L - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marietta L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal dit aanbeveel as rugsakbestemming. Advertensie misleidend.

Sien sterre.

Liselle G - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Liselle G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oppistoepie het 'n 'serious revamp' nodig voor ek weer daar sal gaan bly.

Die geld wat jy betaal per kamer is nie die moeite werd nie. Die kamers is reg langs 'n stegie waar bergies tot 5h die oggend kliphard geraas het. Die badkamer se mure was besig om te vrot van die muf.

Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pleinstraat 17, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA5YTY3ODFhLTgxNDMtNGFkOC1iYWMyLTIwMzgyNzIxNjI5Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (plek vir 2) 20 5 1 4 17 Plein Street Caledon 7230 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.232375 19.428382
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!