Oranjehof Studio C7

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Bongeka M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

We had a great stay at Orangehof Studio C7. The host was very helpful! Amazing and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanette W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Goeie ligging, veilige parkering, moderne, goedtoegeruste blyplek vir 3 persone. ‘n Juweel van ‘n plekkie, goeie ligging in Tuine in sentraal Kaapstad, naby aan VFS vir visum aansoeke, verskillende goeie restaurante binne loopafstand en moderne, ten volle toegeruste studio vir 3 volwasse persone, met volle uitsig van Tafelberg vanaf jou balkon. Sal beslis aanbeveel en weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louis
Oranjehof Studio C7
Baie dankie vir die uitstekende resensie! Word waardeer!

Kimberley M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

The best spot with the best views. Amazing! Our host was also very helpful and accommodating. I'd recommend this place to anyone traveling to CT.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louis
Oranjehof Studio C7
Thank you so much for such a great review. It was only a pleasure hosting you. Welcome back at any time! Kind regards, Louis

Cathleen H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2018

Baie lekker en gerieflik en bitter netjies. Ons het verskriklik lekker gebly. Die plekkie is pragtig en baie goed toegerus. Ons wat nie gewoond is aan soveel verkeer nie, het dit ons 'n bietjie uit die slaap gehou. Veilige parkering was vir ons baie belangrik en dit was so. Net 'n ietsie wat ek nogals gemis het in ons blyplek was 'n spieël, hare droogmaak was nogals 'n missie. Baie geluk met so 'n ongelooflike nice plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louis
Oranjehof Studio C7
Beste Cathleen Baie dankie vir die die goeie resensie. Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer en ek hoop om julle gou weer te sien. Ek dink jy het die lang spieel in die binnekant van die kasdeur, waar die haardroeër is, miskien gemis. Nogmaals, baie dankie vir jou idees en jou baie goeie resensie. Vriendelike groete Louis Franken

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Louis Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 11

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Rheede Street, Gardens, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApxqY32XU76VsdFyiwER2PjaORny9IJZrZoOTpb15N5QlPDczGo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag, vir 3 mense 4 5 1 5 2 Rheede Street Gardens 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.929258258648 18.41284800318

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang