+36
Gastehuis in Oudtshoorn

Oudemuragie Guest Farm

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 79 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Derick M
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2026

‘n Wonderlike, "wil-langer-bly" ervaring. Die pragtige omgewing (berge, tuine, weiende skape, kabbelende rivier), die rustigheid en stilte van die vallei, die sterreprag snags, die gerief van ons blyplek en die gasvryheid en entoesiasme van ons gasvrou het alles bygedra om ons verblyf 'n ongelooflike aangename ondervinding te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maggie
Oudemuragie Guest Farm
Watter wonderlike voorreg om sulke pragtige gaste hier te kon ontvang! Baie dankie

Martin K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Wat n fantastiese belewenis. Werklike plaas gasvryheid vanaf tannie Maggie. Ja fantasties lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natie L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Baie lekker, rustig, met 'n mooi uitsig. Ons is baie vriendelik ontvang deur Maggie wat alles mooi aan ons verduidelik het en ook 'n vars gebakte plaasbrood gekry. Die huis was baie lekker ruim en gesellig en ons het baie lekker gekuier en veral die buite stoep en braai are baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maggie
Oudemuragie Guest Farm
Was 'n voorreg!

Eugenie D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Dankie vir 'n wonderlike paar dae! Wat 'n juweel van 'n plek, die berge is asemrowend mooi! Ons het so lekker gebly, gestap en die natuurskoon geniet. Verblyf ook keurig en netjies, wens ons kon langer bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Veilig in rustige Karoo en lekker gerus. Tannie Maggie is 'n wonderlike gasvrou! Baie lekker gebly in wonderlike skoon natuur!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

She-earl Clexéy A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Lekker rustig gewees tussen die berge. Dit was baie lekker, ons was goed verwelkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marc A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Would love to come back. Wonderful stay in one of the cottages on this beautiful farm. Maggie was a gem who went out of her way to ensure our overnight stay was memorable. We will stay longer next time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Heerlik, ontspanne, rustig, baie mooi uitsig. Ons het baie lekker gebly, dis is voorwaar 'n wonderlike plek en Tannie Maggie doen baie moeite. Die kinders het skape aangejaag, hanslammers gevoer, trekker gery, alles was skoon en netjies. Tannie Maggie se vars gebakte brode is 'n treffer, sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornia B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Ons was vriendelik ontvang en het ons kuier baie geniet. Dit is stil en veilig. Ons het heerlik gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maggie
Oudemuragie Guest Farm
Dit was 'n voorreg om die 6 gaste hier te ontvang. Altyd welkom hier!

Letticia N
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2026

Peaceful. Our stay was very peaceful, and we enjoyed the delicious bread that Maggie made for us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Maggie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 79

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Oudemuragie Road, De Rust, 6650, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 31 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY1OWQzNTJkLWViOTctNGQ5Ni1iMDcwLWVjOWFlMzE4OGU0YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 79 5 1 5 Oudemuragie Road De Rust 6650 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.45447361406 22.437577683013
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang