Klein-Karoo Akkommodasie by Oudemuragie Guest Farm | LekkeSlaap
+39

Oudemuragie Guest Farm

22 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oudemuragie Pad, De Rust, 6650, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Oudemuragie Guest Farm lê aan die voet van die Majestueuse Swartberge, naby die klein dorpie De Rust. In hierdie ongerepte natuurparadys sal gaste egte, ouwêreldse gasvryheid ervaar.

Ons bied akkommodasie in 7 ongekunstelde, afgesonderde kothuise. Elkeen het 'n ten volle toegeruste kombuis wat toegerus is met al die nodige toebehore. Die kothuise is op die plaas versprei, elkeen in 'n afgeleë area met sy eie lieflike tuin, braaiplek en uitstekende uitsigte.

Maaltye of spesiale disse is op versoek beskikbaar en die swembad by die herehuis is ook beskikbaar vir gaste se gebruik in die somer.

Die verskeie staproetes op die plaas kronkel teen die berg uit tussen die groot aalwyne en bergstroompies deur. Natuurliefhebbers sal baie genot put uit die skaars voël- en wildspesies, die rotsformasies en die diverse plantegroei. Die grootse naghemel en rustigheid maak 'n besoek aan hierdie pragtige plaas uit en uit die moeite werd.

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 22 resensies vir Oudemuragie Guest Farm
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Oudemuragie Pad, De Rust, 6650, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oudemuragie Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Klein-Karoo Wes-Kaap
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oudemuragie Pad, De Rust, 6650, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY1OWQzNTJkLWViOTctNGQ5Ni1iMDcwLWVjOWFlMzE4OGU0YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 Oudemuragie Road De Rust 6650 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.45447361406 22.437577683013
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za