- 31 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Oudemuragie Road, De Rust, 6650, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Oudemuragie Gasteplaas is geleë aan die voet van die majestueuse Swartberge naby die klein dorpie De Rust. In hierdie rustige en ongerepte natuurparadys sal gaste Ou Wêreldse gasvryheid ervaar.
Oudemuragie bied 6 rustieke afgesonderde kothuise, elk met sy eie volledig toegeruste kombuis, wat toegerus is met al die nodige gereedskap en toestelle. Elke kothuis is op die plaas geleë in sy eie afgesonderde area met sy eie fassinerende tuin, braai-area en skouspelagtige uitsigte.
Die verskeie staproetes op die plaas kronkel teen die berghelling op tussen groot aalwyne en oor die vele standhoudende bergstrome. Die natuurliefhebber sal die seldsame voël- en wildspesies, eeue-oue rotsformasies en diverse plantegroei geniet. Die helder naghemel se stilte en rustigheid maak 'n besoek aan hierdie buitengewoon pragtige en rustige plaas meer as 'n waardevolle ervaring.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Maggie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 67
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Oudemuragie Road, De Rust, 6650, Wes-Kaap
- Gaste dink Oudemuragie Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Oudemuragie Road, De Rust, 6650, Wes-Kaap
Sien kaart- 31 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang