+118
Selfsorg in Stilbaai

Oudewerfskloof Olyfplaas

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 75 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Dina V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Uitmuntend! Jul sien ons beslis weer. Pressroom 1 is ongelooflik goed ingerig en pragtig! Oudewerfskloof is uit die dorp, maar naby genoeg om alles wat Stilbaai bied te geniet. Beslis 'n moet vir mense wat 'n bietjie kalmte en rustigheid waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trevor H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Excellent. Excellent value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Wonderful. Absolutely amazing! Will visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharne G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Genuinely lovely experience! This place is a gem! It was so easy to check in and out. Clear instructions. The place itself was lovely! Beautiful furniture and fittings, lovely design. I am so pleased with the whole experience and can't wait to go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Izaan J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Fantasties rustig, netjies, gemaklik, pet friendly. Fantastiese plek. So rustig en netjies. Ons 2de jaar daar vir 10 dae. Gaan volgende jaar beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy N
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Magical food for the soul. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanine D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Fantastiese verblyf! Fantasties verblyf met alles wat die hart begeer. Pragtige en stylvol ingerigte huis met prentjie mooi uitsig oor die rivier. Dit was rustig en stil onder die afdak/stoep langs die buite braai, en die heerlike bad met groot glasvenster het die verblyf soos 'n spa besoek laat voel. Die restaurant "Daves Kitchen@ Oudewerfskloof" het puik maaltye tot by die huis gebring. Die kos was uitstekend en personeel baie professioneel en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynn-marie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Pragtige, rustige plek. Het my verblyf vreeslik geniet! Wat 'n pragtige plek – modern, stylvol en met sorg gemeubileer. Alles was silwerskoon, van die kombuis tot die badkamer, wat dit maklik gemaak het om tuis te voel. Die aandag aan detail, veral wat netheid en dekor betref, was besonders. Die rustige omgewing het ook bygedra tot die algehele bekoring van die plek. Ek het my verblyf vreeslik geniet en sal hierdie akkommodasie beslis aanbeveel vir enigiemand wat op soek is na ’n skoon, pragtige en ontspanne plek om te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jandre C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Excellent value for money! We thoroughly enjoyed our stay! Accommodation was excellent and will surely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trudie B
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Kuier was een vir die boeke. Was baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annerise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 75

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 725
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 725
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 725
per nag, vir 2 mense
Bespreek

GK14 River Road, Stilbaai Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA07c665f65acc40fe9bdf935130531a9804effcd77d47598de488bbf65e285d6907a40cf6c1ee97f1ce6164214c725bedfd0d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 725 per nag, vir 2 mense 75 5 1 5 GK14 River Road Stilbaai Wes 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.329778204254 21.38717107849
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang