Tuinroete Akkommodasie by Oudewerfskloof Olyfplaas | LekkeSlaap
+46

Oudewerfskloof Olyfplaas

6 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: River-rylaan GK14, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Oudewerfskloof Olyfplaas bied verblyf op 'n olyfplaas net buite Stilbaai. Die plaas het 'n skilderagtige uitsig oor die Goukourivier en bied die ideale wegbreek vir gesinne.

Verblyf is beskikbaar in 2 vrystaande huise. Elke huis beskik oor 3 slaapkamers en bied verblyf aan 5 of 6 gaste. Die eenhede het albei 'n kombuis wat ten volle toegerus is, 'n eetkamer, leefarea en 'n privaat patio met 'n braai-area.

Veilige parkeerplek en gratis WiFi word voorsien.

Besienswaardighede en doendinge in die area sluit Stilbaai Gholfklub, voetslaanroetes, strande, die riviermonding, swem, branderplankry, visvang, hengel en kanovaart in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 6 resensies vir Oudewerfskloof Olyfplaas
Netheid
4.8/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • River-rylaan GK14, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oudewerfskloof Olyfplaas het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: River-rylaan GK14, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEnFJOqrgVr4IAFOwLSl0rkcZp7BZqJl5JPD7hNf9ESlLg2h1O7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 GK14 River Road Stilbaai Wes 6674 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.329625370327 21.387152303027
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za