Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oudewerfskloof Olyfplaas

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annerise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 31 resensies vir Oudewerfskloof Olyfplaas
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Elzabe D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzabe D
Enkelreisiger

Pragige uitsig, veilig.

Heerlik en pragtig! Wonderlike behulpsame gasvrou boonop. 'n Klein bederfie sou darem ook net welkom gewees het. Andersins, baie lekker. Ek het nie heeltemal privaat gevoel in die badkamer met die openinge in die heining nie, veral toe mense daar verbyloop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzabe D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzabe D
Enkelreisiger

Plaas, mooi uitsig, vriendelike gasvrou.

Dis baie lekker en rustig daar. Ek het twee maal daar oorgebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Miliza S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miliza S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onverbeterlik!

Uitstekende verblyf met alles wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sally C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sally C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely fabulous.

Spotlessly clean. Great decor. Equipped with everything you need for a great stay. Peaceful with a stunning view and very safe. Loved the birds and mongoose. Close to town. Can highly recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie P
Gesin met tieners

Heerlik ontspan in 'n pragtige huis en stil omgewing.

Lieflike huis, ten volle toegerus vir selfsorg. Stil omgewing waar jy heerlik kan ontspan met 'n pragtige uitsig oor die rivier en rante.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezel N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis waarde vir geld.

Press room 2. Vriendelike diens. Eenheid was baie skoon en netjies. Goed toegerus. Pragtige dekor en afwerking. Mooi, netjiese tuine en parkering. Rustige omgewing. Beslis die moeite en onkoste werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chidleen H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chidleen H
Gesin met tieners

Vreeslik lekker gekuier. Die mooiste uitsig en 'n skoon en netjiese huis gewees.

Ons sal definitief weer gaan vir 'n langer tydperk as net 'n naweek. Die uitsig en stilte was heerlik gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin A - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed toegerus!

Pragtig skoon. Rustig en stil omgewing. Naby genoeg aan Stilbaai. Ons kan die plek hoogs aanbeveel! Sal beslis terugkeer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eduan P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eduan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay.

Clean, secure and great view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neil B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neil B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig met 'n mooi uitsig.

Baie netjies en skoon. Rustige plaas met mooi uitsig. Personeel is vriendelik en behulpsaam. Het die naweek geniet en sal pressroom 2 aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeremy T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeremy T
Enkelreisiger

Comfortable, clean and wonderful - thank you!

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anso V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anso V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige plek.

Kothuis het goeie uitleg en decor is pragtig. Daar is alles wat jy nodig sou hê. Ligging is perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit baie geniet om by Oudewerfskloof Olyf plaas te bly.

Die personeel is baie vriendelik en baie behulpsaam. Selfs die besoek aan die persfabriek was besonders en die proe van olies. Ons het dit geniet om te braai op die stoep met 'n pragtige uitsig oor die vallei. Ons sal beslis weer boek. Ek het lekker gebly, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oudewerfskloof Olyfplaas se terugvoer

Dankie Riaan, dit was lekker om julle by ons te he.

Oudewerfskloof Olyfplaas
Retha Q - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha Q

Rustig, stylvol, gerieflik.

Die uitsig is lieflik, dit is so stil en die binnenshuisversiering is smaakvol.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oudewerfskloof Olyfplaas se terugvoer

Baie dankie Retha, dit was lekker om jou by ons te verwelkom. Sien jou weer.

Oudewerfskloof Olyfplaas
Elize P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize P
Enkelreisiger

Dit was nou waarlik die lafenis waarna ek gesoek het aan die einde van 'n besige en intense jaar.

Die stilte, keur, eenvoud en gemoedsrus om net stil te raak in die natuur was wonderlik. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natalie M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful views with everything you need.

If you're looking to be out of town but close enough to everything, this is the most stunning flatlet with gorgeous views and is so peaceful and spacious. And they have thoughtfully included small details like great coffee and firewood to enjoy lovely sundowners on the verandah. The staff was very friendly and accommodating. We enjoyed it so much that we extended our stay by another night!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oudewerfskloof Olyfplaas se terugvoer

Thank you Natalie for the wonderful review.
It was such a pleasure hosing you on the farm.

Oudewerfskloof Olyfplaas
Griet K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Griet K

Aangename, ruim en goed toegeruste fasiliteite met 'n mooi uitsig.

Dit was 'n plesier om saam met my familie op Oudewerfskloof te kuier. Ons kom graag weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oudewerfskloof Olyfplaas se terugvoer

Dankie Griet, dit was lekker om julle by ons te ontvang.
Sien julle gou weer.

Oudewerfskloof Olyfplaas
Dion B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dion B
Gesin met klein kinders

Wonderful experience.

Amazing place. Nothing too much for the clients.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle M
Saam met vriende

Truly wonderful stay.

Beautiful farm. Beautiful accommodation. Attention to detail is amazing. Monique especially, but all the staff were so friendly and helpful. The loft really has all you can need when you're away. Just 1 comment regarding the couches. The are need a fill. Otherwise place is spectacular.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eunette B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eunette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige verblyf met baie spasie vir stap - ons sal terugkeer soontoe!

Eenhede met 'n baie moderne binnekant, op 'n olyfplaas. Baie aangename gasvrou en mens het die opsie om van die plaas se produkte te koop (ek sal die tapenades aanbeveel). Daar is staproetes om die plaas met baie mooi uitsigte oor die water. Ons tydperk was ongelukkkig te kort om 'n braai in te werk maar daar is 'n oulike braai-area by die eenhede en 'n heerlike stoep wat lekker lui middae op deurgebring kon word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rika D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik ontspan in 'n mooi rustige omgewing.

Pragtige plekkie, goed ingerig. Baie voëllewe in die omgewing. Het ook baie van die tuine met inheemse plantegroei gehou. Die olywe wat te koop is, smaak voortreflik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius K
Saam met eggenoot / lewensmaat

An experience forever.

Brilliant place to be.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tertia M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was aangenaam verras.

Dit was baie skoon, die toebehore in die kombuis en die bed van die hoogste gehalte!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oudewerfskloof Olyfplaas se terugvoer

Dankie vir jou resensie Tertia.

Oudewerfskloof Olyfplaas
Anja L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anja L
Gesin met tieners

Pragtige omgewing en super skoon, netjiese en moderne eenhede.

Die ekstras in die kombuis soos growwe sout en peper, Nespresso-pods en aandag aan detail was baie waardeer - daar was selfs ’n mandjie met olyfprodukte van die plaas om van te koop!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oudewerfskloof Olyfplaas se terugvoer

Wonderlik om te hoor Anja. Baie bly julle het jul verblyf hier by ons geniet.

Oudewerfskloof Olyfplaas
Antoinette V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Pragtige plekkie, baie mooi en skoon. Alles was amazing. Die bed en kussings het verskriklik lekker geslaap. Die uitsig was pragtig en die braaiplekkie was baie lekker en gerieflik. Ek sal hulle regtig aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oudewerfskloof Olyfplaas se terugvoer

Dankie Antoinette. Ons is bly julle het lekker gekuier hier by ons.

Oudewerfskloof Olyfplaas
Theresa B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Theresa B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie wat ons verwag het nie.

Sal nie weer hier bly nie, ons het regtig nie baie welkom gevoel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolande H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolande H
Gesin met klein kinders

Netjiese huisie weg van die huis!

Ons het die week ongelooflik lekker gebly. Alles en meer wat ons nodig gehad het vir die wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jg V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jg V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luukse verblyf in pragtige omgewing.

Ons is baie vriendelik by Ouderwerfskloof verwelkom, en het ons verblyf in hierdie pragtige huis, in die mooi omgewing baie geniet. Onverwagse bederf was Nespresse-koffie, 'n pragtige mandjie met produkte (betaal wat jy gebruik met uitgaan). Olyfolie van uitstaande gehalte. 'n Lieflike huis, beslis aan te bevole.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oudewerfskloof Olyfplaas se terugvoer

Baie dankie, Marina! Hoop om julle weer hier by ons te sien in die toekoms!

Oudewerfskloof Olyfplaas
Marlize R - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlize R
Gesin met tieners

Netjies en wel toegeruste akkommodasie.

Pragtige akkommodasie wel geleë naby verskeie besienswaardighede. Akkommodasie was pragtig en wel toegerus met alles wat ons benodig het. Personeel was vriendelik en baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oudewerfskloof Olyfplaas se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer Marlize. Ons is so bly julle het julle tyd hier by ons geniet!

Oudewerfskloof Olyfplaas
Ryno M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 'n heerlike stil en vriendelike verblyf ervaar.

Die loft waarin ons gebly het was baie netjies, skoon en goed uiteengesit vir 'n lang verblyf. Al die geriewe wat 'n mens sou wou hê was beskikbaar gewees. Ons kon gebruik maak van 'n baie lekker braai-area ongeveer 100 m vanaf die woonstel, as ook die jetty by die rivier. Daar was 'n gratis olyfproe ingesluit wat 'n heerlike ervaring was. Alle personeel op die plaas was baie vriendelik en ons kon oral rondstap. Ek sal Oudewerfskloof beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oudewerfskloof Olyfplaas se terugvoer

Dankie Ryno,
Dit was heerlik om julle by ons op die plaas te kon verwelkom!

Oudewerfskloof Olyfplaas
Christof M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christof M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid vir die siel kan hier gevind word sonder om afgeleë te wees vanaf die wêreld.

Fantastiese bestemming gewees vir ons winter vakansie. Rustigheid vir die siel in 'n ongelooflike mooi omgewing kan hier gevind word. Volle fasiliteite wat jou dadelik tuis laat voel. Vriendelike gasheer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oudewerfskloof Olyfplaas se terugvoer

Ons is bly julle het julle tyd op die plaas geniet!

Oudewerfskloof Olyfplaas
Vanaf
R1 540
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 540
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 540
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: River-weg GK14, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAr6EiQW6rYuktZcoeJLNFg8O5WmGQpDnVCocoE3Ux8INXp1HbK4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 540 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 GK14 River Road Stilbaai Wes 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.329778204254 21.38717107849
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem