Dinokeng Akkommodasie by OuKlip Game Lodge | LekkeSlaap
+24

OuKlip Game Lodge

Wildsplaas
Luukse Tent/Huis
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Al die tente 'n koningingrootte-bed en 'n futon wat in 'n dubbelbed omskep kan word indien nodig. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die eenhede het ook 'n kombuis en privaat boma.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Dubbelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Dinokeng Wildreservaat se eenmalige bewaringsfooi is betaalbaar wanneer jy die reservaat te verlaat. Neem asseblief kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei en dat gaste navraag moet doen oor die toestand van die pad voor hulle bespreek.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 56 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fisantlaan Plot 59, Dinokeng Wildreservaat, Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAi29KG79qF9MzPX79lNyiEpOTQFhABkslO4iSwdUfjCqgk9ncNx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (vir 2 persone) 177 5 1 5 Plot 59 Fisant Avenue Dinokeng Game Reserve 0400 Gauteng 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -25.392768832128 28.396133780479
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za