+26

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 99 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Winston S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Fantasties. Verblyf was fantasties. Die uitsig oor die see was iets om te beleef. Ouma se huis was netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marna R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Dit was meer as wat ons verwag het. Alles was loopafstand. Verblyf was netjies en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Baie tevrede. Lekker rustig en baie mooi uitsig. Naby winkels geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tina J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Magnificent. The view of the sea was beautiful from the home. The house was clean, spacious and very warm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Heerlik gewees, Lambertsbaai 'n oulike Weskus dorpie. Ja, dankie, was baie lekker, sal weer daar wil gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Roelene V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Die see uitsig is 'n bonus. Die ete by Isabella's is 'n hoogtepunt. Ons het baie gemaklik gebly, die see uitsig is 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jeanty O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Very pleasant. Very pleasant stay, lovely view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zena J
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

See above. Lovely view. Minimalistic. Comfortable. Central. Helpful and friendly host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmare
Ouma See
Thank you for your review. It was a pleasure hosting you.

Ray B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Baie lekker. Beslis lekker gebly, en die eienaar was vriendelik en die plek netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Netjies en skoon. Pragtige uitsig. Veilig. Baie lekker gebly. Sal definitief dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Elmare Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 172

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek

60 Strand Street, Lamberts Bay, 8190, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA5YTY4YWIzLTNkOGMtNGNkMC1hYmE4LTgzZjdhMGJlNmZiNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 99 5 1 5 60 Strand Street Lamberts Bay 8190 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.097193 18.303133
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang