LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ouma See | LekkeSlaap
+33

Ouma See

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 34 resensies vir Ouma See
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Wikus B - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie rus weg vanaf die gejaag.

Sien sterre.

Lorraine B - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lorraine B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, lui, lang sonsondergange en mistige sonopkoms.

Lekker koel huis, ek kry gou warm. Eintlik te groot vir 2, maar ekstra spasie het vir lekker ruimte gesorg. Heerlik om van huis af sonsondergange te kon geniet!

Olga V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Olga V
Saam met vriende

Alles wat jy nodig vir 'n lekker naweekwegbreek.

Lekker gekuier en ontspannend. Die bedelaars is 'n bietjie van 'n probleem, maar geensins ons afgesit nie. Alles wat jy nodig het bied Ouma See aan. Sal dit beslis aanbeveel en weer soontoe gaan.

Reana B - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reana B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gebly in ouma see, pragtige uitsig, netjies en skoon.

Beddegoed is skoon en dubbelbed in hoofslaapkamer slaap heerlik.

Wernique V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wernique V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was heerlik en rustig.

Ek sal weer gebruik maak van Ouma See en Oupa See. Dankie vir die lekker verblyf.

Hannes D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ligging met hoë standaard akkommodasie.

Ouma See was die perfekte plek vir ons Weskus-vakansie. Ons kon bedags al die dorpies langs die kus besoek, asook die Sederberg en in die aand terug sit en 'n vleisie braai met die mooiste see-uitsigte. Die restaurante in die Lambertsbaai-omgewing is ook uitstekend.

Elzanne R - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elzanne R
Saam met vriende

Lekker ligging langs die see.

Naby aan als. Baie lekker gebly.

Carlien T - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlien T
Enkelreisiger

Baie netjies, gerieflike huisie by die see. Die uitsig van die see is pragtig en dit is baie naby die strand.

Die eienaar is baie vriendelik en hulpvaardig. Die vertrekke is pragtig gemeubileer en al die toerusting in die huis is in 'n goeie werkende toestand. Baie ruim vertrekke. Die huis is naby die see en mens loop net oor die straat en jy is by die see, rotse en strand. Dis ook baie naby die winkels. Die uitsig van al die vertrekke is asemrowend. Daar is ook 'n stoep met 'n braai en see-uitsig.

Christie B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Christie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aanvaarbaar.

Die oopplan sit- en eetkamer/kombuis en voordeur se vensters kyk uit op die sypaadjie. Smouse was knaend daar om hul ware aan te bied. Dit het 'n lekker verblyf frustrerend gemaak. Ons besef die eienaar kan niks daaraan doen nie. 'n Lig agter die huis waar jou motor geparkeer word, benodig dringend 'n lig.

Lizette H - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik uitsig met alles om jou vakansie te maak!

Puik ligging, ongelooflike uitsig, pragtig skoon en wonderlike gasvryheid van Elmare.

Lulu V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lulu V
Saam met vriende

Verblyf baie geniet. Pragtige uitsig.

Ons het die tydjie by Ouma See baie geniet. Die huisie is lekker ruim en was goed toegerus. Ons sal definitief weer daar wil bly!

Elizabeth S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Elizabeth S
Saam met vriende

Goeie ligging en naby die see.

Rustig en baie huislik. Uitsig is ongelooflik.

Rae S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rae S
Gesin met tieners

Skoon, netjies, uitstekende ligging.

Skoon en netjies met alles wat nodig is.

Louis C - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis C
Enkelreisiger

Dit was baie lekker.

Die eienaar was baie behulp saam. Die by plek het 'n uitsig op die see, medisyne vir die siel.

Gerida M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerida M

Salig.

Droomhuisie. Ruim, gerieflik en veilig. Asemrowende uitsig en ligging.

Caitlin S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Caitlin S
Saam met vriende

Great views and comfy accommodation.

The place had great views. The place was furnished well. Great spot.

Patrick W - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is rustig en asemrowend.

Woorde ontbreek. Ek het dit geniet en sal weer so ;n lekker slaap wil doen.

Elma N - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elma N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë veral vir 'n stap langs die seë.

Ouma See se ligging maak die verkenning van die blommeprag van die omgewing so maklik.

Glenda V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ocean view and the sound of the waves to put you to sleep.

We very much enjoyed our 2 night stay at Ouma See. The accommodation is located in small, renovated house directly across the road from the sea. Everything was neat and tidy and the rooms facing the sea have large windows to take in the views and enjoy the afternoon sun. Parking was secure behind a high fence.

Leani J - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leani J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en sal definitief terugkom.

Pragtige plekkie op die see. Het alles wat jy nodig het. Sal definitief aanbeveel en teruggaan.

Marietjie B - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik.

As jy net wil gaan ontspan en battery herlaai is hierdie net die regte plek. Die see-uitsig was fantasties. Hier kry jy van die lekkerste kos in die restaurante en vir die flukse stappers is dit 'n veilige plek. Baie plekkies in die omgewing om te besoek.

Wentzel D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wentzel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam verras.

Die huis is perfek vir 'n wegbreek. Dit bied alles wat jy nodig het en is uitstekend geleë.

Ouma See's terugvoer

Dankie vir die terugvoer, ons hoop om julle weer in die toekoms te kan ontvang.

Ouma See
Anna-marie F - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anna-marie F
Gesin met tieners

Lekker wegbreekeenheid wat 'n prentjiemooi see-uitsig het en maklike toegang tot 'n kleinerige strand en rotspoele bied.

Die eenheid is ongelukkig op 'n redelike besig straathoek wat dus baie voetganger- en padgeraas meebring gedurende spits vakansietye. Die eenheid is ook baie "minimal" toegerus. As 'n vakansieganger sal ek graag 'n skottelgoedwasser asook 'n groter stoof tot my beskikking wil hê, daar word nie elke dag met elke ete uitgeëet nie. 'n DStv-hotelpakket sal ook aanbeveel word. Families met kinders / tieners sal dit beslis waardeer.

Gesina C - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gesina C
Gesin met klein kinders

Baie mooi en gerieflik, ons het heerlik gekuier.

Ons sal beslis weer by Ouma See gaan bly. Dis lekker naby die see, mooi uitsig en voertuig het veilig parkering van die straat af.

Dawn P - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawn P
Gesin met tieners

Uitstekend.

Wat 'n pragtige, netjiese plek. Sal graag weer soontoe wil gaan. Dit was die lekkerste vakansie ooit!

Ouma See's terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoer. Ons streef daarna om hoë standaarde te handhaaf en gelukkige en tevrede gaste te huisves. Sien jul graag weer in die toekoms.

Ouma See
Charmaré V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaré V
Saam met vriende

Ouma See verblyf het vakansie soos vakansie laat voel, rustig en heerlik!

Een van die lekkerste vakansies so ver te danke aan die Weskus se betowerende eienskappe van skoonheid en rustigheid wat deur die perfekte verblyf nog meer uitgelig is. Ouma See bied netjiese, bekostigbare verblyf met die mooiste see-uitsig. Ons het heerlik gebly en die rustigheid en egte huisie-by-die-see gevoel so geniet. Sal beslis weer 'n draai by Ouma See kom maak.

Ouma See's terugvoer

Dankie vir julle terugvoer. Hoop om jul gou weer te sien.

Ouma See
Sharlton K - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharlton K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties.

Dit was ongelooflik by Ouma See. Wat 'n mooi uitsig oor die see. Lekker stil dorpie, ek beveel definitief Ouma See aan.

Ouma See's terugvoer

Dankie vir die terugvoer ons is bly dat jul dit by Ouma See geniet het.

Ouma See
Dirk V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig, mooi skoon, rustige naweek gehad!

Pragtige see-uitsig, mooi skoon, geen bure wat raas of pla nie, baie veilige parkering, heerlik buite gebraai, sal weer by Ouma See bespreek!

Ouma See's terugvoer

Baie dankie. Hoop om julle gou weer te kan ontvang!

Ouma See
Sannie M - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sannie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Vriendelik ontvang. Silwerskoon. Pragtige uitsig oor see. Veilige parkering.

Ouma See's terugvoer

Baie dankie vir jul resensie.

Ouma See
Petro D - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Petro D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig.

Ouma See is skoon, netjies, veilig en ruim. Bekostigbare verblyf met 'n pragtige uitsig oor die see. Nader aan die see kan jy nie wees nie. Die kaggel is 'n bonus. Baie lekker gebly. Sal Ouma See oral aanbeveel.

Ouma See's terugvoer

Dankie vir die terugvoer.

Ouma See
Andre V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Andre V

Goeie ligging en sekuriteit.

Dubbelbed matras bedekking vuil en het na sweet geruik. Sekere van die DSTV kanale wat ge-adverteer was is nie beskikbaar nie (Mnet +SS).

Ouma See's terugvoer

Di is jammer dat u nie die klagte gerapporteer het terwyl u in Ouma See was nie. Dan kon ons dit mos dadelik vir u reggestel het. Op die advertensie van Ouma See word gemeld dat die TV slegs met SABC kanale toegerus is. Miskien het u hierdie eenheid met 'n ander een verwar. Dankie vir die moeite wat u gedoen het om hierdie resensie deur te stuur, ek waardeer dit en sal beslis daarop let en verbeter.

Ouma See
Naj M - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naj M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ontspannend.

Al was dit bewolk en mistig het ons die meeste daarvan gemaak. Het die ontspanne en rustige atmosfeer geniet. Was mal daaroor om so naby die strand te wees. Die huis was skoon en het alles gehad wat ons nodig gehad het. Sal dit definitief aanbeveel. Dankie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

It was relaxing.

Even though it was overcast and misty we made the most of it. Enjoyed the relaxing and tranquil atmosphere. Loved being so close to the beach. The house was clean and had everything we needed. Will definitely recommend. Thank you.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Arina W - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arina W
Gesin met tieners

Lieflike ruim, skoon en netjiese plek wat ek definitief weer sal besoek.

Ons het heerlik gebly in Ouma See. Kyk uit op die see en jy loop oor die pad dan is jy op die strand. Die kamers was skoon met vars beddegoed, ideaal vir 'n gesin van 4. Sal definitief weer daar gaan bly.

Ouma See's terugvoer

Baie dankie vir die moeite wat jy hiermee gedoen het. Ek waardeer dit werklik opreg.
Groete
Elmare van Ouma See

Ouma See
Jannie K - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Ouma See is baie netjies en skoon en goed toegerus. Pragtige see-uitsig en mooiste sonsondergange.

Ouma See's terugvoer

Baie dankie vir die moeite wat jy hiermee gedoen het. Ek waardeer dit werklik opreg.
Groete
Elmare
Ouma See

Ouma See
Vanaf R1 400
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 60, Lambertsbaai, 8190, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJiNGIzOGU2LTNkNjgtNDBmNC05YjJhLWMxOWRmNWEzMzdiMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (vir 4 persone) 34 5 1 5 60 Strand Street Lamberts Bay 8190 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.097193 18.303133
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!