+46

12 gaste

6 slaapkamers

8 beddens

5 badkamers

  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 32 Arctopus Road, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Outback Inn is 'n dubbelverdiepinghuis in Bettysbaai met slaapplek vir 12 gaste net 400 m van die strand af.

Die ruim huis het 6 slaapkamers. Twee van die kamers het koninggrootte-beddens, die derde kamer het 'n koningingrootte-bed en die vierde het 'n dubbelbed. Die ander 2 kamers het 2 enkelbeddens elk. Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis het 'n stoof, mikrogolf, yskas, koffie- en teemaakgeriewe en 'n groot etenstafel. In die sitkamer is 'n TV met Netflix, 'n Amazon-stroomboks en 'n ingeboude braai. WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n stoep met 'n uitsig oor die tuin en braaigeriewe. Daar is ook 'n balkon op die boonste verdieping met 'n gedeeltelike uitsig oor die see en omgewing. Troeteldiere is welkom indien vooraf gereël. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Let daarop dat die trappe in die eenheid moontlik nie geskik is vir kindertjies, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Outback Inn is 900 m vanaf die Stony Point Pikkewynkolonie en sowat 2 km vanaf die Silver Sands-swemstrand. Bettysbaai bied doendinge soos sandplankry en voetslaan, asook besienswaardighede soos die Harold Porter Botaniese Tuin en die Disarivier-waterval.

Geen luidrustige partytjies sal deur die bure geduld word nie. Let asseblief op die huisreëls en -regulasies.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Kaggel
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Jill W
5.0
Awesome. Great! Very relaxing, had an awesome time.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2026
Frederick S
Gesin met klein kinders
5.0
Vreeslik lekker. Dit was baie lekker om in Betty's Bay te bly vir die naweek, sal dit vir seker 'n volgende keer weer doen. Het dit baie geniet met fa...
Sien meer
Okt 2025
Bev B
Saam met vriende
4.6
Perfect spot for a breakaway with friends. Awesome spot. Ample room. No shortage of amenities. Most comfortable beds! Will definitely b...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2026
Meagan R
Saam met vriende
4.4
This was truly a relaxing and enjoyable weekend. The house is spacious and had great views. Enough bathrooms to accommodate everyone, a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Tameron H
4.2
I did not want to leave. The place was amazing. It was a home away from home. The place was much better than what the pictures online s...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Alex Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 32 Arctopus Road, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink Outback Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 600
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 600
per nag (plek vir 12)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 600
per nag (plek vir 12)
Bespreek

32 Arctopus Road, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAubalDsG4p5gKZK9nrRLWPcC012TYcUU89SX6L35HaIBnJhMu9Y?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag (plek vir 12) 26 5 1 5 32 Arctopus Road Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.36928 18.88786

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang