+41
Gastehuis in Barrydale

Over Karoo Inn

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 105 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Rynier K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Wonderlik! Die plek is ongelooflik. Die detail van alles is net wonderlik kreatief, met 'n effense sin van humor te bespeur in die benamings. Die tuin is pragtig en jy voel net jy wil langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janine
Over Karoo Inn
Hallo Loffie, dankie vir die goeie en gedetailleerde terugvoer oor Over Karoo Inn. Ons is bly julle het dit geniet hier en hoop om julle weer te sien in die toekoms. Groete, Janine

Bernhard H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Gerieflik en lekker. Baie dankie - ons het later as die aangeduide inkloktyd gearriveer en dit was nie 'n probleem nie. Dit was lekker om weer hier te bly en het dit 'n tradisie gemaak om nou hier te stop jaarliks met ons trip na Somerset-Oos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janine
Over Karoo Inn
Hallo Bernhard, dankie vir die positiewe terugvoering, ons is bly julle het lekker gebly hier by ons. Sien julle weer 'n volgende keer. Groete, Janine

Greg J
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2026

A very gratifying experience. I strongly recommend this establishment. Old world. Janine met me when I arrived and showed me to my room. It was spotlessly clean and a most pleasant surprise was the quality of the bed linen. I have stayed at many hotels around the world and have not experienced better quality than these sheets and pillowcases. It was cold at night but I had the warm aircon and an electric blanket. Cannot get better than that. There was the usual coffee etc., and I could also enjoy a glass of sherry. It was a very pleasant stay over.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janine
Over Karoo Inn
Hallo Greg, thank you for the positive review for Over Karoo Inn. We are glad you enjoyed your stay with us; it was a pleasure to host you and we hope to see you again in future. Regards, Janine

Jeanne P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Gerieflike, verfynde oornag akkommodasie. Heerlike verblyf hier in Barrydale!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janine
Over Karoo Inn
Dankie vir die positiewe terugvoer na jul verblyf by Over Karoo Inn. Ons is bly jul het dit geniet en hoop om jul weer te sien. Groete, Janine

Tandi K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Accommodation is a gem and so is Barrydale. Very hospitable, lovely hosts. Room was immaculately clean and beautifully and tastefully furnished with so many thoughtful extras.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janine
Over Karoo Inn
Hallo Tandi, thank you for the positive review. We are glad you enjoyed your stay with us and hope to see you again in future. Regards Janine

Andalé V
1 nag
5.0
Apr 2026

Great value for money. Comfortable accommodation with small touches that made the stay extra special and enjoyable. Everything I would expect from a small town and more. The host was super friendly and helpful. I would highly recommend and next time will take a few extra days to spend here.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janine
Over Karoo Inn
Hallo Andale, thank you for the positive review. We are glad you enjoyed your stay and look forward to your next visit. Regards Janine

Lorraine B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Uit die boonste rakke! Die verblyf was wonderlik. Alles was mooi en skoon en pragtig. Janine, die gasvrou, is dierbaar en baie vriendelik. Haar man het ons ook net so mooi ontvang en hy en my eggenoot het lekker gesels. Ons sal beslis weer daar gaan oorslaap. 10 uit 10 vir Over Karoo Inn.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janine
Over Karoo Inn
Dankie vir die goeie resensie, ons is bly julle het dit geniet en sien uit na die volgende kuier. Groete, Schalk en Janine

Jeanine G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Wonderful. The bed was so comfortable!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janine
Over Karoo Inn
Thank you for the positive review. We are glad you enjoyed your stay and the comfortable bed. Hope to see you again in future. Regards Janine

Irene M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Baie aangenaam en ontspanne. Die gasvrou was vriendelik, behulpsaam en bedagsaam. Ons het selfs 'n dondersstorm beleef. Heerlik, rustig gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janine
Over Karoo Inn
Dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is bly julle het dit geniet en hoop om julle weer te sien. Groete Janine

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 105

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R950
10 % AF
R950 R855
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R950
10 % AF
R950 R855
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R950
10 % AF
R950 R855
per nag, vir 2 mense
Bespreek

16 Tennant Road, Barrydale, 6750, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f0ffabe7181fe5769728877616c81a866809be25c680894138b1d244c1e7d197bf61cd6e05f1e364413a2dab78b96a3e477?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R855 per nag, vir 2 mense 105 5 1 5 16 Tennant Road Barrydale 6750 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.90450495148 20.717741536385
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang