+41
Gastehuis in Barrydale

Over Karoo Inn

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 94 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Irene M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Baie aangenaam en ontspanne. Die gasvrou was vriendelik, behulpsaam en bedagsaam. Ons het selfs 'n dondersstorm beleef. Heerlik, rustig gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewald P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Was verstom oor hoe mooi Over Karoo Inn was. Sal vir seker teruggaan! Ons was verstom oor hoe pragtig ons plekkie was en vir al die bederf in die eenheid. Elke detail is so mooi deur dink. Ons sal Over Karoo Inn hoog aanbeveel aan enige iemand wat Barrydale besoek. Ons sal vir seker terug wees en die keer vir langer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Heerlike oorbly! Ons komplimenteer julle: werklik goed, attention to detail is top, die plekkie is gemaklik, gerieflik en die kwaliteit van alles van beddegoed tot kuierplekkies in en om die kamer is lekker. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Iris S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Dit al my verwagtinge oortref. Dit was 'n heerlike ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonard V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Warm and welcoming, beautiful, comfortable. Such a comfortable and welcoming stay. The cooling aircon, supplied coffee, milk and hot chocolate sachets were much appreciated. The host's attention to detail really stood out - from the blankets on the patio chairs to the beautiful local products in the unit. You can feel the host’s genuine heart for Barrydale!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wessel V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2026

Brilliant stay. It was a great stay with everything needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Shelly H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

A restful night's sleep in a lovely cottage set in beautiful surroundings. A beautifully quaint cottage in a good location. A great deal of thought had obviously been put into setting up the cottage with our every need and comfort taken care of. We would highly recommend this accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Delete D
1 nag
5.0
Des 2025

Quiet and comfortable. The room was very well equipped and the place is very quiet, as you only hear birds.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monty S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

10/10 vir heerlike, netjiese en veilige verblyf. Ons het heerlik gebly en geslaap by Over Karoo Inn. Die gasvrou was baie gaaf en behulpsaam, en die eenheid was netjies, baie goed toegerus en kunstig en oorspronklik gedekoreer. Ons het baie tuis en veilig gevoel en kan Over Karoo Inn sterk aanbeveel. Baie dankie, vir jou gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

An ideal get-away! Welcoming and comfortable. Charming in every way. We had a wonderful stay! We had Room 1 and it was very well laid out. Quiet, comfortable bed, large bathroom, and all the toiletries and kitchen amenities one could need. We enjoyed meeting our hosts and appreciated their assistance. The location is ideal and we enjoyed Barrydale.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janine
Over Karoo Inn
Hallo Annette, thank you for the positive review for Over Karoo Inn. We are glad you enjoyed your stay with us and hope to see you in Barrydale again. It was a pleasure to host you. Regards, Schalk & Janine

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 94

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

16 Tennant Road, Barrydale, 6750, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f0ffabe7181fe5769728877616c81a866809be25c680894138b1d244c1e7d197bf61cd6e05f1e364413a2dab78b96a3e477?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 94 5 1 5 16 Tennant Road Barrydale 6750 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.90450495148 20.717741536385
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang