+41
Gastehuis in Barrydale

Over Karoo Inn

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 96 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Lorraine B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Uit die boonste rakke! Die verblyf was wonderlik. Alles was mooi en skoon en pragtig. Janine, die gasvrou, is dierbaar en baie vriendelik. Haar man het ons ook net so mooi ontvang en hy en my eggenoot het lekker gesels. Ons sal beslis weer daar gaan oorslaap. 10 uit 10 vir Over Karoo Inn.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janine
Over Karoo Inn
Dankie vir die goeie resensie, ons is bly julle het dit geniet en sien uit na die volgende kuier. Groete, Schalk en Janine

Jeanine G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Wonderful. The bed was so comfortable!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janine
Over Karoo Inn
Thank you for the positive review. We are glad you enjoyed your stay and the comfortable bed. Hope to see you again in future. Regards Janine

Irene M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Baie aangenaam en ontspanne. Die gasvrou was vriendelik, behulpsaam en bedagsaam. Ons het selfs 'n dondersstorm beleef. Heerlik, rustig gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janine
Over Karoo Inn
Dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is bly julle het dit geniet en hoop om julle weer te sien. Groete Janine

Dewald P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Was verstom oor hoe mooi Over Karoo Inn was. Sal vir seker teruggaan! Ons was verstom oor hoe pragtig ons plekkie was en vir al die bederf in die eenheid. Elke detail is so mooi deur dink. Ons sal Over Karoo Inn hoog aanbeveel aan enige iemand wat Barrydale besoek. Ons sal vir seker terug wees en die keer vir langer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janine
Over Karoo Inn
Dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is bly julle het dit geniet hier by ons en sien uit na jul volgende (langer) kuier. Groete, Janine

Michelle N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Heerlike oorbly! Ons komplimenteer julle: werklik goed, attention to detail is top, die plekkie is gemaklik, gerieflik en die kwaliteit van alles van beddegoed tot kuierplekkies in en om die kamer is lekker. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janine
Over Karoo Inn
Hallo Michelle, dankie vir die positiewe terugvoer na jul verblyf hier by Over Karoo Inn. Ons is bly jul het dit geniet en hoop ons sien jul weer in die toekoms. Groete, Janine

Iris S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Dit al my verwagtinge oortref. Dit was 'n heerlike ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janine
Over Karoo Inn
Hallo Iris, thank you for the positive review after your visit in January. We are glad you enjoyed your stay with us and hope to see you again in the future. Regards, Janine

Leonard V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Warm and welcoming, beautiful, comfortable. Such a comfortable and welcoming stay. The cooling aircon, supplied coffee, milk and hot chocolate sachets were much appreciated. The host's attention to detail really stood out - from the blankets on the patio chairs to the beautiful local products in the unit. You can feel the host’s genuine heart for Barrydale!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Janine
Over Karoo Inn
Thank you for the positive review, Leonard. We are glad you enjoyed your stay with us in Feb. Hope to see you again. Regards, Janine

Wessel V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2026

Brilliant stay. It was a great stay with everything needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Janine
Over Karoo Inn
Thank you for the positive review. We are glad you enjoyed your stay with us! Regards, Janine

Shelly H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

A restful night's sleep in a lovely cottage set in beautiful surroundings. A beautifully quaint cottage in a good location. A great deal of thought had obviously been put into setting up the cottage with our every need and comfort taken care of. We would highly recommend this accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Delete D
1 nag
5.0
Des 2025

Quiet and comfortable. The room was very well equipped and the place is very quiet, as you only hear birds.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 96

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

16 Tennant Road, Barrydale, 6750, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f0ffabe7181fe5769728877616c81a866809be25c680894138b1d244c1e7d197bf61cd6e05f1e364413a2dab78b96a3e477?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 96 5 1 5 16 Tennant Road Barrydale 6750 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.90450495148 20.717741536385
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang