Overberg Gems - The Little Farmhouse
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Papiesvlei-weg, Stanford, Overberg, 7210, Wes-Kaap
- Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
The Little Farmhouse is in 'n rustige woudomgewing op ons plaas net 'n paar kilometer van Stanford af geleë. Dié versteekte skat het 'n plattelandse karakter met dik mure, donker balke en 'n groot kaggel binne.
Daar is 'n warmbad in die tuin wat bydra tot 'n lieflike ervaring. Die warmbad bied 'n romantiese atmosfeer vir paartjies of net lekker pret vir 'n gesin.
Die plaashuis het 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-dubbelbed en die ander 2 kamers het elk 2 enkelbeddens waarvan 1 in die solder geleë is. Daar is 2 en suite-badkamers by die onderste kamers. Die eerste badkamer het 'n bad, 'n toilet en 'n wasbak, en die ander het 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Daar is 'n romantiese stort en bad met warm water in die woud.
Die kombuis is volledig vir selfsorg toegerus met 'n yskas, stoof, mikrogolf, broodrooster en 'n ketel.
Daar is 'n braai-area onder die bome waarvan jy en jou gesin of vriende gebruik kan maak en 'n egte plaasdam waarin jy kan afkoel.
Verken die woud en aanskou manjifieke sonsondergange voor die sterrehemel se prag deur die blaredak skitter. Bring die hele gesin saam en smul onder die sterre aan 'n maaltyd wat in 'n regte koolstoof of buite op die braai voorberei is. Die vriendelike donkies, Onkie en Penelope, en die alpakkas, Harry en Ronnie, peusel altyd al te lekker in die tuin en bied pure plesier vir kinders. Gaste is meer as welkom om hulle bergfietse en voetslaanskoene saam te bring om die roetes op die plaas en die omgewing te geniet.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Natalie & Kevin Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 83
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Papiesvlei-weg, Stanford, Overberg, 7210, Wes-Kaap
- Gaste dink Overberg Gems - The Little Farmhouse het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Papiesvlei-weg, Stanford, Overberg, 7210, Wes-Kaap