Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Owl Spot

Lodge
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kaallaagte plaas, Kaallaagte-pad, Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 080 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Owl Spot is 'n stukkie paradys in die hartjie van die Dinokeng Wildreservaat net 45 km noord van Pretoria.

Dit bied luukse, stil en privaat selfsorgverblyf wat ideal is vir familie, vriende of paartjies op soek na 'n romantiese wegbreek.

Die Barn Owl- en Pearl Spotted Owl-eenhede het elkeen slaapplek vir 6 gaste. Elke eenheid beskik oor 'n kombuis wat toegerus is vir selfsorg. Elke eenheid het ook 'n privaat hoofslaapkamer en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort en toilet. Die tweede privaat badkamer het 'n groot bad, toilet en dubbelstort. Die solderarea bied addisionele slaapplek aan 4 ekstra gaste. Hierdie eenhede het ook elkeen 'n gerieflike stoep, privaat boma en 'n privaat plonspoel.

Owl Spot spog ook met 4 luukse chalets, elk met 'n pragtige uitsig oor die watergat. Elkeen van hierdie chalets bied 'n onvergeetlike bos-ervaring. Die Marsh Owl-, Grass Owl-, Scops Owl- en Eagle Owl-eenhede se uitleg, dekor en privaatheid is op dieselfde stylvolle manier ontwerp, tog het elkeen sy eie unieke eienskappe. Die ruim oopplan-chalets beskik elk oor 'n kombuis wat toegerus is vir selfsorg. Die kombuis skakel aan die slaaparea wat 'n koningingrootte-bed het. Die mooi badkamer het 'n groot bad, dubbelstort en privaat toilet asook 'n deur wat na 'n asemrowende buitestort lei. Hierdie eenhede het ook elkeen 'n stoep, privaat boma en privaat plonspoel. Die chalets spog elkeen met 'n uitsig oor die Afrika-bosveld.

Die omgewing is ideaal vir avontuur-aktiwiteite insluitend begeleide wildritte en boswandelings. Daar is ook opsies vir pieknieks en spa-behandelings vir gaste op soek na 'n romantiese wegbreek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 117 resensies vir Owl Spot
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marizanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 117

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Kaallaagte plaas, Kaallaagte-pad, Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • Gaste dink Owl Spot het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 080
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 080
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kaallaagte plaas, Kaallaagte-pad, Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5906c1e44a1a7ff62644cfec7a20a86472d0fcc67f3949637445ccba71ff90cd366e65d5c54716d81fb41a28a29d1002f985?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag (plek vir 2) 117 5 1 5 Kaallaagte Farm Kaallaagte Road 0400 Gauteng 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -25.397399229955 28.376682986419
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem