Paella
4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Tamaryn Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Paella is op die randjie van die tradisionele vissersarea in Paternoster aan die Weskus geleë. Dié skilderagtige vissersdorpie is net 150 km noord van Kaapstad op die R27 en net 15 km noordwes van Vredenburg. Die dorpie se ligging maak dit 'n gunsteling vakansiewegbreekbestemming.
Die huis bestaan uit 2 slaapkamers met en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n gedeelde badkamer met 'n toilet en 'n bad.
Die kombuis is met 'n etenstafel, yskas, stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n sitarea met 'n gaskaggel wat lei na 'n stoep op die boonste verdieping met braaigeriewe en pragtige see-uitsigte.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Sanet Geverifieer
Eiendomme 64
Resensies 936
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Tamaryn Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Tamaryn Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang