Paella
Opsomming van Resensie
Michelle P - Mei 2022
Gemiddeld
Baie netjiese plek en goed uitgerus. Alles wat ons nodig gehad het was tot ons beskikking.
Paella se terugvoer
Hi Michelle,
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons is so bly dat julle dit geniet het by Paella. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Irna V - Sep 2021
Gemiddeld
Relaxing.
Paella se terugvoer
Hi Irna, thanks for your feedback. Our policy is to check in at our desk and from here we direct you with a map and physical address to the house. I'm really sorry that you experienced this and hope that we will still be able to welcome you back in the future. Paella is a nice and comfortable house.
Joey B - Jan 2020
Gemiddeld
Foto's is misleidend op die internet.
Paella se terugvoer
Hi Joey
Ek maak onmiddellik die regstelling rakende die skuifdeur na die patio, dis nie die geval nie en ek vra omverskoning hiervoor. Dis jammer jul het nie die rooster rapporteer nie, sou dadelik 'n ander een gebring het. Ons hoop regtig dat ons jul eendag weer terug kan verwelkom, maar onder beter omstandighede.
Amanda J - Apr 2019
Gemiddeld
Die volgende negatiewe punte rondom ons verblyf.
Lees meerWarner D - Aug 2018
Gemiddeld
Gemiddeld.
Lees meerJohan J - Jul 2017
Gemiddeld
Dit was rustig, maar ons het bietjie ingehok gevoel.
Paella se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Johan. Ek sal beslis praat met die eienaar oor 'n moontlike hek by die ingang na die erf. Ek was ook geensins bewus van die goedere in die garage nie, gaste parkeer gewoonlik binne. Bly om te hoor dat julle egter jul verblyf geniet het ten spyte van die punte genoem hierbo. Sien uit daarna om julle weer as ons gaste te verwelkom.
Carina C - Mei 2017
Gemiddeld
Lekkerbly by die see.
Paella se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering, ons is bly om te hoor dat jul lekker gebly het en hoop dat ons jul weer in die toekoms as ons gaste sal verwelkom.
Adel V - Jan 2017
Gemiddeld
Dit is 'n baie moderne huis en binne is dit ongelooflik mooi, maar die ligging was teleurstellend.
Lees meerPaella se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering, dit word waardeer. Dit is so dat Paella in die tradisionele Vissersgebied geleë is en en pragtig gemeubileer is. Die eienaars is bewus van die braai bo en dink daaraan om dit meer beskut en toe te maak maar so dat mense nog steeds die uitsig kan geniet. Soos enige ander dorp is daar diefstal en ons het dit goedgedink om jul net bewus te maak hiervan om enige insidente te vermy. Ons hoop egter nie dat dit jul laaste keer was in Paternoster nie en sien uit daarna om jul weer as ons gaste te verwelkom eendag.
Andre S - Jul 2016
Gemiddeld
Onbevredigend.
Anthony N - Apr 2016
Gemiddeld
Well positioned, close to restaurants.
Monica D - Sep 2015
Gemiddeld
A unique experience ...
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tamarynstraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom